Afslag slegs op aanlynbestellings

Christelik - Kinders
9 tot 12 jaar

Results 1 to 2 of 2
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431621149

Christelik - Kinders: 9 tot 12 jaar

Christelik - Kinders  -  9 tot 12 jaar
R 50
R 40Jy spaar R 10
'n Avontuurverhaal wat kinders leer van die vrug van die Gees en hoe om dit elke dag uit te leef.
Die tweeling Chris en Joy is op 'n nuwe missie! Saam met Gracie, hulle beagle, gaan hulle op ongelooflike avontuurreise om meer van die vrug van die Gees te leer.
Soos in Skyn vir Jesus, ontdek Chris en Joy 'n geheime deur na die land van Lig. In hierdie land word hulle op verskeie tydsreise geneem waar hulle bekende mense en Bybelfigure ontmoet wat vir hulle alles oor die vrug van die Gees leer. Deur liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing uit te leef, lei hulle 'n hele bende boelies na Jesus en maak baie nuwe vriende.
In Leef vir Jesus ontdek 8- tot 12-jariges saam met die wit duif, die leeu en die vriendelik Man hoe om hulle geloof prakties uit te leef in dié fantasieverhaal. Aktiwiteite agter in die boek help hulle om die liefdesbeginsels in die boek toe te pas deur die afdelings “oordink dit”, “leer dit”, “lees dit”, “doen dit” en “bid dit”.
Publikasiedatum: 2018-11-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920527174

Christelik - Kinders: 9 tot 12 jaar

Christelik - Kinders  -  9 tot 12 jaar
R 80
R 72Jy spaar R 8
Aran het groot planne vir sy toekoms, maar om sy drome te bewaarheid het hy vir Jesus nodig.
Draf saam met die tienjarige Aran op sy fantastiese avontuur op soek na die Messias.
Ontmoet die mense wat sy pad kruis - die wat Jesus self ontmoet het en die wat nie glo voordat hulle Hom nie self gesien het nie.
Verwonder jou saam met Aran aan die 5 broodjies en 2 vissies wat amper tienduisend mense voed. Beleef al sy haat,hartseer, teleurstelling, frustrasie en uiteindelike triomf wanneer hy van aangesig tot aangesig met die Man van Nasareth kom.
Publikasiedatum: 2014-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.