●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Caroline Leaf

Results 1 to 10 of 10
Gesorteer volgens:  Prys
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780801093616

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 300
Our thought lives have incredible power over our mental, emotional, and even physical well-being. In fact, our thoughts can either limit us to what we believe we can do or release us to experience abilities well beyond our expectations. When we choose a mindset that extends our abilities rather than placing limits on ourselves, we will experience greater intellectual satisfaction, emotional control, and physical health. The only question is . . . how?
Backed by up-to-date scientific research and biblical insight, Dr. Caroline Leaf empowers readers to take control of their thoughts in order to take control of their lives. In this practical book, readers will learn to use

- The 5-step Switch on Your Brain Learning Program, to build memory and learn effectively

- The Gift Profile, to discover the unique way they process information

- The Mindfulness Guide, to optimize their thought life and find their inner resilience

Dr. Leaf shows readers how to combine these powerful tools in order to improve memory, learning, cognitive and intellectual performance, work performance, physical performance, relationships, emotional health, and most importantly a meaningful life well lived.

Each of us has significant psychological resources at our fingertips that we can use in order to improve our overall well-being. Dr. Leaf shows us how to harness those resources to unlock our hidden potential
Publikasiedatum: 2018-07-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431625352

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 299
R 239Jy spaar R 60
As jy gedink het dit is maar net normaal om met toksiese gedagtes, depressie en angs saam te leef, dink weer. Die pad na 'n gesonde gedagtewêreld en ware geluk is dalk baie korter as wat jy dink.
In Kry jou kop skoon gee dr. Caroline Leaf 'n 5-stap-plan wat jou sal lei om negatiewe gedagtes en emosies te identifiseer en te oorkom. Die plan, wat wetenskaplik bewys is, word ondersteun deur aangrypende gevallestudies. Enigiemand wat hierdie 5 stappe volg, sal 'n dramatiese verskil in hul fisieke en emosionele gesondheid ervaar.
Ontdek in Kry jou kop skoon hoe jy in net 3 siklusse van 21 dae beheer kan neem oor jou chaotiese gedagtewêreld sodat jy volkome emosionele en liggaamlike gesondheid, vrede en geluk kan ervaar.
Publikasiedatum: 2021-08-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781540900401

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 299
R 239Jy spaar R 60
We shouldn't settle into this mental mess as if it's just our new normal. There's hope and help available to us and the road to healthier thoughts and peak happiness may actually be shorter than you think.

Backed by clinical research and illustrated with compelling case studies, Dr. Caroline Leaf provides a scientifically proven five-step plan to find and eliminate the root of anxiety, depression, and intrusive thoughts in your life so you can experience dramatically improved mental and physical health. In just 21 days, you can start to clean up your mental mess and be on the road to wholeness, peace, and happiness.
Publikasiedatum: 2021-03-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781540900937

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 265
In this simple 'how-to' guide, bestselling author and therapist offers you 101 practical daily mental health care tips, providing you with a straightforward, doable path toward a lifestyle of improved mental health.

Although many of us prioritize our physical health through exercise and healthy eating, we often forget to spend time boosting our mind, mood, and mental health. Yet the mind is the source of all our thoughts, words, and actions; when our thinking is unhealthy, our lives will be unhealthy--even if we go to the gym seven times a week and eat kale every day.

It is so important that we focus on mental self-care and reducing daily stress, since mental toughness and resilience will get us through difficult times and help us achieve success in every area of our lives. Using the incredible power of our minds, we can persist and grow in response to Life's challenges.

Let bestselling author and neuroscientist Dr. Caroline Leaf help you change your life by changing your mind with 101 simple ways to reduce stress. With simple strategies for mental self-care, we can change the way we think and how we live our lives.
Publikasiedatum: 2021-05-12
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431621088

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 250
Ontdek hoe beheer oor jou denke jou kan help om sukses te behaal in alle areas van jou lewe.
Hoe en wat ons dink, het 'n geweldige invloed op ons verstandelike, emosionele en selfs fisieke welsyn. Om die waarheid te sê, ons denke kan ons beperk tot dit wat ons glo ons kan doen, of dit kan ons dinge laat ervaar waarvan ons nooit kon droom nie. Wanneer ons 'n denkwyse kies wat ons vermoëns verruim, sal ons groter intellektuele satisfaksie, emosionele beheer en fisieke gesondheid ervaar. Die vraag is net: Hoe?
Dr. Caroline Leaf gebruik wetenskaplike navorsing en Bybelse insig om lesers te inspireer om beheer te neem van hulle gedagtes sodat hulle sodoende beheer kan neem van hulle lewens. Hierdie praktiese boek bevat die volgende:
· 'n 5-stap-leerprogram om geheue te verbeter en effektief te leer

· 'n profiel om die unieke manier te ontdek waarop elke leser inligting verwerk

· 'n gids om hulle gedagtewêreld optimaal te leer benut
Dr. Leaf wys lesers hoe om hierdie kragtige hulpmiddels te kombineer om beter te vaar op die gebied van geheue, leer, intellektuele prestasie, werkprestasie, fisieke prestasie, verhoudings, emosionele gesondheid en - die belangrikste van alles - 'n lewe vol sin en betekenis te ervaar.
Publikasiedatum: 2018-07-12
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431615650

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 250
Banting, glutenvry, paleo en vegan is deesdae op almal se lippe. Hoe moet mens kies wat die beste is? Dr. Caroline Leaf het 'n ander boodskap: Elke mens is uniek en het unieke voedingsbehoeftes. Daarom moet elke mens sy eie unieke dieet bepaal. Daar is nie net een perfekte antwoord nie!

In Dink en eet jouself slim help sy lesers by met al die moeilike kos-besluite. Sy wys hulle hoe om hulle kennis oor kos en kospraktyke te verbeter. En die belangrikste van alles, om hul gesindheid oor kos, gesondheid, genesing en voedingswaarde te verander.
.
Dink en eet jouself slim gee vir lesers 'n hele nuwe perspektief van gesondheid, hoe jou liggaam funksioneer, die kosbedryf en watter rol jou brein in hierdie hele proses speel. Sy wys byvoorbeeld op die heel nuutste neurowetenskaplike navorsing wat aantoon dat jou gemoedstoestand - of jy ongelukkig is, gestres is of selfs moeg is as gevolg van te min slaap - die werking van jou spysverteringstelsel beïnvloed.

Dink en eet jouself slim is in drie dele verdeel:
- Erken dit! - ondersoek die probleme met ons hedendaagse eetgewoontes.
- Stop dit! - fokus op die krag van ons denke en die impak van toksiese gedagtes en kos op ons liggaam en verstand.
- Oorwin dit! - kyk na leefstyl-veranderinge wat jou sal help om jouself slim te eet, met 21 wegspring-resepte.

Dink en eet jouself slim bied volhoubare langtermyn leefstyl oplossings wat jou sal aanmoedig en in staat stel om die regte besluite te neem wanneer dit by jou eetgewoontes kom. Die omvattende bronnelys is ideaal vir verdere naslaan.
Publikasiedatum: 2016-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780801018398

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 250
You are not a victim of your biology!

The vast majority of the illnesses that plague us today are a direct result of our thought life. What you think about truly affects you both physically and emotionally. Today our culture is undergoing an epidemic of toxic thoughts that, left unchecked, create ideal conditions for illnesses.

Supported by current scientific and medical research, Dr Caroline Leaf gives you a prescription for better health and wholeness through correct thinking patterns. She exposes the 'switch' in your brain that will enable you to live a happier, healthier, more enjoyable life where you achieve your goals, get your thought life under control, and even become more intelligent. And her 21-Day Brain Detox Plan guides you step-by-step through the process of replacing toxic thoughts with healthy ones.
Publikasiedatum: 2015-09-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431617975

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 230
Ontdek die ware jy sodat jy bemagtig kan word om die regte keuses in die lewe te maak.

Persoonlikheids- en intelligensietoetse wil jou in 'n bepaalde boksie plaas, maar daar is soveel meer aan jou as wat in dié toetse vasgevang kan word. Jy is uniek gemaak en moet daarom jou unieke self wees.

In Die Perfekte Jy lei dr. Caroline Leaf jou om jou unieke jy te ontdek, inderwaarheid die Perfekte Jy. In hierdie fassinerende boek sal jy:

ontdek wat die Perfekte Jy is in terme van hoe jy dink, voel en keuses maak en hoekom dit belangrik is
meer leer oor die filosofie en wetenskap grondliggend aan die Perfekte Jy
die Perfekte Jy ontsluit met die 300 vrae in die Unieke Kwalitatiewe (UK) Assesseringsinstrument
leer hoe om die Perfekte Jy-kontrolelys te gebruik om te monitor of jy binne jou Perfekte Jy funksioneer
die ongemaksones ontdek wat help reguleer of jy binne of buite jou Perfekte Jy leef
goeie, eenvoudige oefeninge aanleer om jou Perfekte Jy te ontwikkel en te laat groei
Uit haar jare lange ervaring en navorsing help dr. Caroline Leaf jou insien hoe om buite jou Perfekte Jy te leef jou geestes- en fisieke gesondheid negatief kan beïnvloed.

Die Perfekte Jy sal jou vrystel om jou ware bloudruk vir identiteit aan te gryp en 'n duidelike idee van goddelike doelgerigtheid in jou lewe te ontwikkel.

Oor die outeur

Dr. Caroline Leaf het haar opleiding ontvang in Kommunikasiepatologie by die Universiteit van Kaapstad. Sy het ook haar Meestersgraad en PhD in Kommuni­kasie­patologie verwerf by die Universiteit van Pretoria. Dr. Leaf doen navorsing oor die menslike brein en fokus veral daarop om die brein se potensiaal te ontsluit. Sy woon tans in die VSA saam met haar man, Mac. Hulle het vier kinders.
Publikasiedatum: 2017-11-13
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431608270

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 230
Die hedendaagse samelewing gaan gebuk onder giftige gedagtes wat letterlik ons gesondheid benadeel. Wat jy dink, beinvloed inderdaad jou liggaamlike en emosionele gesondheid!
Met ondersteuning van onlangse wetenskaplike en mediese navorsing gee dr. Caroline Leaf in Maak 'n kopskuif vir ons 'n Bybelsgebaseerde voorskrif wat ons sal help om gesonder te leef deur ons denkpatrone te verander. Sy wys hoe 'n kopskuif ons in staat sal stel om gelukkiger, gesonder en meer vreugdevolle lewens te lei, ons doelwitte te bereik, ons lewe onder beheer te kry en selfs ons intelligensie te verhoog.
Elke hoofstuk word afgerond met die kernpunte in die hoofstuk vir maklike naslaan en terugskouing. Verder bied hierdie boek ook 'n praktiese 21-dag-breindetoksplan wat jou lei om giftige gedagtes met gesondes te vervang.
Maak 'n kopskuif is bedoel vir almal wat nie meer 'n slagoffer van hulle gedagtes wil wees nie, maar hulle brein se volle potensiaal wil benut.
Publikasiedatum: 2014-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431621262

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 200
366 oordenkings wat jou lei om 'n gelukkiger, gesonder en meer aangename lewe te leef.
Volgens navorsers is die meeste van die siektes waaraan ons vandag ly, die volg van ons gedagtes. Wat ons dink, beïnvloed werklik ons fisieke en emosionele lewe. Trouens, vrees alleen is die sneller vir 1 400 fisieke en chemiese reaksies in ons liggame wat meer as 30 hormone aktiveer. Ons hedendaagse wêreld ervaar 'n epidemie van toksiese gedagtes wat, as die onverstoord gelaat word, die ideale toestand vir siektes skep.

In Maak 'n kopskuif - elke dag gee dr. Caroline Leaf vir lesers wenke vir beter gesondheid en heelheid deur net die regte denkpatrone te ontwikkel. Met 366 oordenkings, elk met 'n gesondheidswenk, help sy lesers om elke dag 'n gelukkiger, gesonder en meer aangename lewe te leef. Haar unieke oordenkings bied vir lesers bemoediging en strategieë om die voordeel om elke dag die voordeel geniet van 'n gedagtewêreld wat 'n detoks deurgegaan het.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Switch On Your Brain - Every Day.
Publikasiedatum: 2018-12-15

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.