●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Kejafa

Results 1 to 6 of 6
Gesorteer volgens:  Prys
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780620431095

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 210
Fisiese beplanning en hulpbronne, presisie boerdery, diereproduksie sisteme, geheelplaasbeplanning, entrepreneurskap, besigheidsbestuursfunksies, landboubestuursbeginsels, arbeid, kapitaal, landbou-ekonomiese beginsels, Agri-SEB, produkprosessering, voedselverwerking in SA.

Hierdie is 'n omvattende boek vir enige boer, met die inligting verpak soos benodig vir die "storie-agter-boerdery".
Publikasiedatum: 2009-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780981413556

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 280
Hierdie publikasie bied nou vir die produsent die geleentheid om 'n oorsig oor een van die mees uitdagende industrie te kry by name .
Melkbeesproduksie. Die publikasie hanteer Alle aspekte aangaande die Dier, Voeding, Reproduksie en Bestuur. Dit beslaan 160 bladsye en is 'n sagteband uitgawe.
Publikasiedatum: 2009-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780981413525

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 309
Nou kan die voornemende boer, student en bestaande boer homself skoei op die Suid Afrikaanse braaikuiken beginsels. Die boek hanteer alle aspekte van die braaikuiken boerdery. Rasse, hantering, fasiliteite, voeding en bestuur. Dr. Jean Cilliers is die skrywer van die boek en insette is ook bekom deur kundiges soos Rick Kleyn.
Die Boek is A5 en bestaan uit 185 geillustreerde bladsye.
Publikasiedatum: 2009-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780981413501

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 310
Hierdie publikasie fokus op beskikbare rasse, dieregesondheid, voeding, reproduksie en die ekonomie van die verskillende vertakkinge van die skaap indsustrie. Die boek is A5 grootte en bestaan uit 250 bladsye, sagteband.
Publikasiedatum: 2008-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780981413549

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 319
Hierdie boek neem die voornemende vleisbokprodusent op 'n omvatende reis betreffende vleisbokproduksie. Die boek hanteer alle aspekte van die mees bekende vleisrasse (Inheems, Savanna, Boerbok en Kalahari Red), fasiliteite, voeding, siektes, entstofprogramme, gedrag, hantering en dan die sekerlik die belangrikste aspek, finansies.
Publikasiedatum: 2010-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780992191009

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 680
Daar is 'n baie bekende Latynse frase: Non scholae sed vitae discimus. (Ons leer nie vir die skool nie maar vir die lewe). Ons maak klaar met skool, maar solank as wat ons lewe sal ons aanhou leer.
Hierdie boek is 'n praktiese handleiding vir voornemende kleinveeboere deurdat dit die basiese beginsels van kleinveeboerdery verduidelik. Dit maak egter ook goeie leesstof vir die meer ervare boer wat steeds wil leer om daardeur produktiwiteit te verbeter in die kudde. Die drie bene waarop suksesvolle kleinveeboerdery rus, fasiliteite, diere en voeding word in die boek aangespreek met klem op gesondheidsbestuur soos; siektevoorkoming, herkenning en behandeling.
Geskryf in verstaanbare gebruikstaal sodat lekepersone dit kan verstaan, maar tegnies genoeg sodat landboukundiges daarby kan baat vind is die boek seker die mees volledige kleinveehandleiding op die mark.
Publikasiedatum: 2013-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.