●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Usborne

Results 1 to 15 of 255
Gesorteer volgens:  Taal
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415005835

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Silvia Provantini
Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Toe sewe honger kinders pannekoek vir ontbyt kry, weier een pannekoek om geeet te word. Hy spring uit die pan en rol weg. Kan die wegholpannekoek die hele gesin, die hond, die has, die eend, die kat, die bok, die jackals en die slim ou vark ontduik?
Publikasiedatum: 2013-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415005972

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Jenny Press
Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Prinses Eliza en haar broers is dolgelukkig, tot hulle pa met 'n vrou trou wat in die geheim 'n heks is. Vasbeslote om van die kinders ontslae te raak, verander die heks die broers in swane. Dis egter nie so maklik om van Eliza ontslae te raak nie. Volg haar terwyl sy die towerspel prober verbreek in hierdie oorvertelling van Hans Christian Andersen se klassieke sprokie.
Publikasiedatum: 2013-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020210

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Ontmoet Mol, Rot, Ratel en Padda, en kuier saam met hulle op die wal van die rivier. Daar is woude om te verken, avonture om te beleef en vriende om te red ...

Die wind in die wilgers is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak twee, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020432

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Don Quichot dink hy is 'n ridder, net soos in die ou tyd. Hy het selfs 'n agterryer. Natuurlik is daar deesdae geen drake om teen te veg nie. Maar dit keer hom nie, en hy sleep sy agterryer saam op die een maltrap-avontuur na die ander.

Don Quichot is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak drie, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020456

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Florence se ouers was ryk, maar sy wou nie net 'n lewe van pret en plesier hê nbie. Sy wou veel eerder' n verpleegster word. In 1830 het ryk meisies nie gewerk nie - maar FLorence was nie 'n gewone meisie nie.

Florence Nightingale is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak drie, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020418

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Hierdie storie, wat op Charles Dickens se klassieke roman Great Expectations gegrond is, bring 'n ontsnapte gevangene, 'n verbitterde ou vrou en 'n pragtige dog kil meisie bymekaar. Dit is 'n verhaal vol drama en opwinding. En in die middel van alles is 'n jong seun met die naam Pip, wat daarvan droom om soos die rykes te leef.

Groot verwagtings is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak drie, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020371

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Wie is die geheimsinnige Hertog van Monte Cristo, en waar kom sy ongelooflike rykdom vandaan? Hierdie boeiende verhaal van wraak is propvol avontuur - van 'n waaghalsige ontsnapping uit die tronk tot 'n jagtog na versteekte skatte en 'n tweegeveg met dagbreek.

Die Hertog van Monte CXristo is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak drie, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020395

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
D'Artagnan wou graag een van die koning se musketiers word. Maar hy het nooit gedink hy sal eendag sy aan sy veg met die beroemdste van hulle almal nie - Porthos, Athos en Aramis. En dit is maar net die begin van sy avonture in hierdie aangepaste weergawe van die klassieke verhaal.

Die drie musketiers is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak drie, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020159

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder:
Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Die bose Balju van Nottingham is ryk genoeg om koning te word. Net een man kan hom keer - die dapper rower Robin Hood. Kan Robin by die Balju se kasteel inbreek en sy glinsterende skat steel?

Die avonture van Robin Hood is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak twee, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020173

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 90
'n Gewone dag word buitengewoon wanneer Alice die wit konyn in 'n konyngat af volg en in Wonderland beland. Kom saam met haar terwyl sy die een ongelooflike karakter na die ander ontmoet in hierdie lewendige oorvertelling van die klassieke verhaal deur Lewis Carroll.

Alice in Wonderland is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak twee, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020135

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
In hierdie betowerende sprokiesverhaal vertrek 'n jong meisie saam met 'n groot ysbeer op 'n reis na die einde van die aarde. Sy besoek towerkastele, ry op die wind en baklei met 'n trolkoningin - alles vir ware liefde.

Oos van die son, wes van die maan is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak twee, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020258

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Wanneer hulle ouers 'n geheimsinnige brief kry, moet Kittie en Ned alleen na hulle nuwe huis trek. Maar Heiligspoort is nie 'n gewone huis nie. Snags daal die mis neer en neem hulle op 'n reis deur die skaduagtige verlede. Kan Kittie en Ned die raaisel oplos en die huis se spookagtige geheim onthul?

Die huis van skadu's is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak twee, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020296

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Hercules is 'n regte held - sterk, vinnig, dapper en baie trots. Maar die koningin van die gode, Hera, hou niks van hom nie. Sy eingste hoop is om twaalf reusetake klaar te maak, die een moeiliker as die ander, om te bewys dat hy regtig die sterkste man in die wêreld is.

Hercules die sterkste man in die wêreld is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak twee, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020234

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Jakkalse, ooievaars en dors kraaie - dit is maar net 'n paar van die karakters in hierdie versameling van agt van Esopus se gewildste fabels. Miskien ken jy die storie van die skilpad en die haas, maar het jy al die een oor die leeu en die muis gehoor?

Die fabels van Esopus is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak twee, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415020319

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 90
Eers het mense maar net gebly waar hulle was. As hulle iewers heen wou gaan, het hulle gestap. Toe spring 'n dapper man op 'n stomp op 'n rivier, en die heel eerste boot word uitgevind. Gou het bote roeispane en seile gekry en kon dit die groot see oorsteek. Al wat nou nog nodig was, was waagmoedige ontdekkers om die bote te seil ...

Die storie oor Skepe is een van die boekies in die Usborne-jongleserreeks, vlak twee, wat goeie stories kombineer met teks wat maklik lees. Die Usborne-jongleserreeks is ontwikkel in oorleg met Alison Kellly, hooflektor in opvoedkunde en leesspesialis aan die Universiteit van Roehampton.

Vlak een is vir lesers wat pas begin het om op hul eie te lees.
Vlak twee is vir lesers wie se leesvaardighede begin toeneem.
Vlak drie is vir lesers wat gereed is vir langer stories.
Publikasiedatum: 2013-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.