●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Gary Chapman

Results 1 to 7 of 7
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770004726

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 100
Sedert die verskyning van die New York Times-topverkoper Vyf tale van die liefde het dr. Gary Chapman al miljoene paartjies gehelp om mekaar se liefdestaal te ontdek om sterker verhoudings te bou. Nou kan ouers ontdek hoe om die liefdestale te praat wat hulle kinders verstaan. In hierdie hersiene uitgawe van Vyf tale van die liefde van kinders gee dr. Gary Chapman en dr. Ross Campbell vir ouers raad oor hoe om
• hulle kinders se liefdestale te ontdek
• hulle kinders te help om suksesvolle leermetodes te ontwikkel
• die liefdestale te gebruik om dissipline korrek en effektief toe te pas
• 'n fondament van onvoorwaardelike liefde vir hulle kinders te bou
Dié boek bied ook dosyne praktiese wenke oor hoe ouers hulle kinders se liefdestale kan praat. Wanneer ouers hulle kinders se primêre liefdestaal ontdek - en dit dan praat - ken hulle die geheim om hulle kinders effektief lief te hê.
Publikasiedatum: 2009-04-08
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431613892

Christelik / Christian: Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship

Christelik / Christian  -  Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship
R 190
Die behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Om die liefde in die huwelik lewend te hou, is 'n baie ernstige saak. Doktor Gary Chapman het deur jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op verskildende maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op 'n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. Vyf tale van die liefde bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om sy eie taal asook dié van sy maat te identifiseer.
Vyf tale van die liefde fokus op die vyf tale en hoe om hulle kragtig toe te pas:
- Opbouende woorde
- Kwaliteit-tyd
- Geskenke
- Diensbaarheid
- Fisieke aanraking
Hierdie nuwe, bygewerkte uitgawe kyk ook na die rol van tegnologie in ons verhoudings asook langafstand-verhoudings en bevat 'n bygewerkte vraelys.
'
Publikasiedatum: 2015-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780802414748

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 110
Dr. Gary Chapman has helped millions prepare for marriage. Now he helps you prepare for kids.
Things I Wish I'd Known Before We Became Parents has one goal: prepare you to raise young children.
Dr. Gary Chapman—longtime relationship expert and author of the #1 New York Times bestseller The 5 Love Languages—teams up with Dr. Shannon Warden—professor of counseling, wife, and mother of three—to give young parents a book that is practical, informed, and enjoyable.
Together they share what they wished they had known before having kids. For example: children affect your time, your money, and your marriage—and that's just the beginning. With warmth and humor they offer practical advice on everything from potty training to scheduling, apologizing to your child, and keeping your marriage strong… all the while celebrating the great joy that children bring.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780802414502

Nie-fiksie / Non-fiction: Gesondheid & Voorkoms / Health, Beauty & Fitness

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Gesondheid & Voorkoms / Health, Beauty & Fitness
R 250
All around the world, the five love languages have revitalized relationships and saved marriages from the brink of disaster. Can they also help individuals, couples, and families cope with the devastating diagnosis of Alzheimer's disease (AD)?
Coauthors Chapman, Shaw, and Barr give a resounding yes. Their innovative application of the five love languages creates an entirely new way to touch the lives of AD patients. At its heart, this book is about how love gently lifts a corner of dementia's dark curtain to cultivate an emotional connection amid memory loss.
This collaborative, groundbreaking work between a healthcare professional, caregiver, and relationship expert will: Provide an overview of the love languages and Alzheimer's disease, correlate the love languages with the developments of the stages of AD, discuss how both the caregiver and care receiver can apply the love languages, address the challenges and stresses of the caregiver journey, offer personal stories and case studies about maintaining emotional intimacy amidst AD. Keeping Love Alive as Memories Fade is heartfelt and easy to apply, providing gentle, focused help for those feeling overwhelmed by the relational toll of Alzheimer's. Its principles have already helped hundreds of families, and it can help yours, too.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431618019

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 29
In 2017 is Gary Chapman se boek The 5 Love Languages al vir 25 jaar 'n New York Times-topverkoper. Duisende paartjies kan getuig van die lewensveranderende invloed wat dié boek, wat al in 50 tale vertaal is, op hulle verhoudings gehad het.
Die inhoud van hierdie gewilde boek is nou verwerk in 'n Bybelstudie, Vyf tale van die liefde - 'n Bybelstudie. In 7 weke openbaar die studie die verskillende maniere waarop mense hulle liefde uitdruk en bied ook die sleutel om mekaar se unieke behoeftes te verstaan. Met behulp van Skrifstudie, besprekingsvrae en praktiese wenke sal lesers ontdek dat indien hulle die regte beginsels toepas en mekaar se regte liefdestaal aanleer, hulle onbeskryflike bevrediging en vreugde in hulle huwelik sal ervaar omdat hulle werklik sal weet hoe om hulle liefde uit te druk en geliefd te voel. Agter in die Bybelstudie is daar ook handige riglyne vir groepleiers wat hulle voor en tydens sessies sal help.
Vyf tale van die liefde - 'n Bybelstudie sal 'n lewenslange positiewe impak maak op huwelike.
Publikasiedatum: 2018-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780802412706

Christelik / Christian: Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship

Christelik / Christian  -  Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship
R 280
The 5 Love Languages - The Secret To Love That Lasts
Simple Ideas, Lasting Love

Falling in love is easy. Staying in love—that's the challenge! How can you keep your relationship fresh and growing amid the demands, conflicts, and just plain boredom of everyday life?

In the #1 New York Times bestseller The 5 Love Languages, you'll discover the secret that has transformed millions of relationships worldwide. Whether your relationship is flourishing or failing, Dr Gary Chapman's proven approach to showing and receiving love will help you experience deeper and richer levels of intimacy with your partner—starting today.

The 5 Love Languages is as practical as it is insightful. Updated to reflect the complexities of relationships today, this new edition reveals intrinsic truths and applies relevant, actionable wisdom in ways that work.

About the Author

Gary Chapman - author, speaker, counsellor--has a passion for people and for helping them form lasting relationships. He is the #1 bestselling author of The 5 Love Languages series and director of Marriage and Family Life Consultants, Inc. Gary travels the world presenting seminars, and his radio programmes air on more than 400 stations.
Publikasiedatum: 2019-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431624768

Christelik / Christian: Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship

Christelik / Christian  -  Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship
R 249
'n Pragtige tweekleur-boek uit die pen van topverkoper-outeur Gary Chapman vir paartjies wat hul verhouding met mekaar en met God wil versterk.
Konflik in verhoudings spruit dikwels nie uit 'n gebrek aan liefde nie, maar omdat paartjies nie dieselfde liefdestaal praat nie. 5 Tale van die liefde - oordenkings vir paartjies is die perfekte boek vir paartjies wat weer hulle liefde vir mekaar wil ontdek. Of hulle verhouding sterk en stabiel is en of hulle sukkel om mekaar te verstaan, elke paartjie in enige fase van hulle verhouding sal baat vind by hierdie 100 oordenkings. Dit sal hulle help om opnuut balans te vind in sake soos finansies, kommunikasie, gebed, en dit sal hulle help om mekaar se liefdestale te ontdek
Publikasiedatum: 2020-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.