●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Tracy Boomer

Results 1 to 11 of 11
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920479619

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 185
Nog 'n versameling pragtig uitgevoerde mosaiekontwerpe vir dekoratiewe en funksionele items, van olyfborde en plantpotte tot spieels, lampe en muurkuns, alles stylvol en spoggerig afgewerk. Tracy Boomer en Deborah Morbin het verskeie suksesvolle handwerkboeke agter hulle naam, en hulle eerste mosaiekboek was so gewild dat hulle lesers hulle gesmeek het om nog een te skryf. Hulle het weer eens met vars, skeppende idees vorendag gekom wat by alle kunshandwerkers byval sal vind. Hulle weet wat werk en wat nie, en deel die vrug van hulle ervaring ruimhartig met hulle lesers. Hulle is bekend vir die humorsin waarmee hulle skryf, en hierdie boek sal ook 'n glimalg op die ernstigste gesig sit. Die items wat hulle gekies en gemaak het, spreek van hulle bekende 'minder is meer'-benadering wat nog altyd baie gewild is. Gedetailleerde aanwysings en tonne wenke, wat hier ook tegniese aanbevelings insluit, maak sukses byna 'n voldonge feit vir lesers wat of die projekte in die boek volg, of dit as basis gebruik vir hulle eie ontwerpe.
Publikasiedatum: 2013-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920479602

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 175
Another collection of beautifully designed and crafted decorative and functional items, from olive platters, pot-stands and planters to mirrors, lamps and wall-hangings, finished with style and panache. With several bestselling craft books in print, Tracy Boomer and Deborah Morbin's first mosaics book was so popular that their followers begged for more. Once again they share fresh, creative ideas that will appeal to all hobbyists. They know what works, they know what doesn't and they share the results of their experience with you. Written with their trademark humour with the articles showing their less-is-more approach, their latest book offers a range of projects that will instantly appeal. Their detailed instructions and helpful hints, this time accompanied by technical tips, virtually guarantee success in either reproducing the projects in this book or using them as a basis for your own ideas.
Publikasiedatum: 2013-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920479152

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Fotoplakwerk: begin by die begin is anders as die meeste ander fotoplakboeke: dit lê die klem op die foto's eerder as die tooisels wat hulle so maklik kan oorweldig. Hierdie boek is geskryf deur twee van Suid-Afrika se bekendste handwerkskrywers met tegnieke as die vertrekpunt - alles duidelik met stap-vir-stap foto's geïllustreer. Elke tegniek, oorspronklikes sowel as tradisioneles, word verder toegelig met pragfoto's van fotoplakbladsye waar die tegniek gebruik is.
Publikasiedatum: 2012-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920479145

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Scrapbooking: back to basics is unlike most other books on scrapbooking in that it keeps the focus on the photos rather than on the embellishments that can overwhelm them. Written by two of South Africa's foremost craft authors, it is technique-based with easy step-by-step instructions clearly illustrated with step-by-step photographs. Every technique, original as well as traditional, is illustrated with top quality photographs of finished pages where it has been applied. There is a load of tried and tested hints and tips, as well as cost-cutting advice scattered throughout the book. It contains all the information you need to get started and as it includes basic as well as advanced techniques it is suitable for both beginners and advanced scrapbookers. Over 150 sample pages will inspire and inform as captions tell you what you don't see, rather than stating the obvious.
Publikasiedatum: 2012-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920268695

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 175
Hierdie versameling van pragtige handgemaakte dekoratiewe en funksionele items, van kershouers en muurhorlosies tot vrugtebakke en vase, is met styl en panache afgerond om alle ander mosaïekboeke te oortref. Met ses vorige topverkoper-handwerkboeke wat steeds in druk is, het Deborah Morbin en Tracy Boomer hul wonderlike talente op die herlewing van die antieke handwerkvorm van mosaïek toegespits om vars, kreatiewe idees te skep wat by alle handwerkers sal aanklank vind.
Publikasiedatum: 2011-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920268688

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
This collection of beautifully crafted decorative and functional items, from candleholders and wall clocks to fruit bowls and lampshades, finished with style and panache takes you where other mosaics books simply never arrived. With six previous best-selling craft books still in print, Deborah Morbin and Tracy Boomer have turned their undeniable talents toward the resurgence of the ancient craft of mosaics, bringing fresh, creative ideas that will appeal to all hobbyists. They know what works, they know what doesn't and they share this research and knowledge with you. Using their trademark humour and less-is-more approach, they take you through a range of projects that will instantly appeal. Their detailed instructions and helpful hints virtually guarantee success in either reproducing the projects in this book or using them as a basis for your own ideas, irrespective of your level of expertise.
Publikasiedatum: 2010-08-07
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992754

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 79
Scrapbooking has proved to be one of the most popular hobbies in recent years and the interest shows no signs of abating. Filled with useful tips and alternative suggestions, Baby and toddler scrapbooking contains 130 photographed sample pages - with informative text on how they were put together - that will inspire you to haul out your photographs and start working right away. The authors' decoupage background serves them well, as they include handy tips on painting, cutting and 'scrapoupage' - a technique they developed adapting decoupage for scrapbooking. As they've included a variety of styles, there's something for everyone, from beginners to advanced scrappers.
Publikasiedatum: 2007-11-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875001903

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 79
More than 30 projects using serviette decoupage, many taking no more than a couple of hours to complete. Packed with innovative and original ideas covering a variety of base materials.
Publikasiedatum: 2006-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992075

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Covering various design styles to suit your existing decor, from country florals to minimalist neutrals to the rich baroque colours and textures. Beautiful photographs of all finished items are accompanied by practical advice on choosing materials and finishes, hints and tips to avoid problems and pitfalls, and further decorating suggestions. Several techniques are included, from decoupage to pewter-work and mosaics, clearly explained with suggested alternatives. Brimful of inspiration and clever ideas, this title will help you add a touch of style and character to your home in no time without breaking the bank.
Publikasiedatum: 2004-11-09
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992082

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Die skrywers deel hier met jou hulle hope ervaring met deeglik getoetste tegnieke en wys jou hoe om jou huis met oorspronklike en stylvolle bykomstighede mooi te maak. Die idees wat hulle bespreek dek verskeie ontwerpstyle sodat dit by jou bestaande dekor sal pas, van rustieke blomme tot minimalistiese wit, of ryk barok-kleure en -teksture.
Publikasiedatum: 2004-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781875001910

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 120
Tracy Boomer en Deborah Morbin sê in hulle eerste boek dat hulle die hemel sou découpage as hulle dit kon bykom. Sedertdien het dit selfs makliker geword om enige denkbare voorwerp met découpage te versier deur die gebruik van servette en die onderskeie mediums wat ontwikkel is om dit op verskillende basismateriale aan te bring.
Publikasiedatum: 2003-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.