AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS Pargo aflewering op bestellings bo R350

Soek resultate: Stephen Kendrick

Results 1 to 2 of 2
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431614677

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 160
R 144Jy spaar R 16
Gebed beÂ-hoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir 'n geveg van hierdie kaliber het jy 'n doelgerigte strateÂ-gie nodig.

Strategie vir gebed bied vir lesers 'n aksieplan wat hulÂ-le sal lei van die eerste stap wat hulle moet neem tot op die vlak van 'n volwaardige en selfstandige geÂ-bedÂ-Â-soldaat:

Die beginÂ-stappe van 'n sterk gebedslewe -die krag en prioriteit van gebed
Die basiese opleiding - wanneer en waar om te bid
Ingesteldhede - soos gehoorsaamheid en volharding
Strategieë - hoe om te bid
Teikens - vir wie om te bid
Ammunisie - wat kan jy gebruik in jou gebede
Ekstra versterking - besprekingsÂ-vrae wat in groepe gebruik kan word

Strategie vir gebed sluit aan by die Kendrick-broers se fliek War Room. Dit is 'n hulpbron vir enigÂ-een wat vasberade is om as oorwinÂ-naars in gebed uit te styg.
Publikasiedatum: 2015-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770006218

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 200
R 180Jy spaar R 20
365 onontbeerlike oordenkings vir alle huwelikspaartjies.
Waag dit! om lief te hê het met sy groot sukses bewys dat dit baie meer is as net 'n boek. Dit is 'n hele liefdes­-beweging wat huwelike en verhoudings volkome nuut kan maak.

Waag dit! om lief te hê - oordenkings vir elke dag bou nou voort op hierdie beweging deur aan lesers te toon dat onvoorwaardelike liefde nie by die laaste bladsy van Waag dit! om lief te hê eindig nie. Die boek daag paartjies uit om in geloof nuwe stappe in hul verhouding te neem met 365 huweliksaanmoe­digings, herinnerings en aksiestappe wat jaar na jaar herhaal kan word.

Of 'n huwelik in sy doodsnikke is en of dit sterk en gesond is, Waag dit! om lief te hê - oordenkings vir elke dag is 'n onontbeerlike reis vir alle paartjies.
Publikasiedatum: 2010-06-30

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.