AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA

Soek resultate: Solly Ozrovech

Results 1 to 5 of 5
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431618767

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 250
R 225Jy spaar R 25
“Geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!” Almal ken hierdie bekende teks-vers uit 1 Korintiërs 13, maar wat ís geloof, waarop kan Christene régtig hoop en hoe kan ons ander oprég lief-hê?
Meer as oorwinnaars , deur Solly Ozrovech, is 366 oordenkings saamgestel rondom hierdie drie geloofspilare. Omdat die hele dagboek rondom slegs drie temas sentreer, is soveel moontlik teksverse hieroor uit die Bybel ontgin.
As ervare en deurwinterde gelowige was Solly Ozrovech toegerus om gelowiges dieper te lei in die grondwaarhede van die Christelike geloof en hulle die werklike betekenis van geloof in die Vader, die lewende Christus en die Heilige Gees te laat begryp. Aan die einde van Meer as oorwinnaars sal die leser 'n beter begrip hê van die vervlegtheid van die temas geloof, hoop en liefde, begryp hoe lief God ons het deur Christus en hoe om God en ander onbevrees en met oorgawe lief te hê.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796320582

Christelik / Christian: Troos & Berading / Bereavement & Counselling

Christelik / Christian  -  Troos & Berading / Bereavement & Counselling
R 140
R 126Jy spaar R 14
'n Reënboog deur my trane is 'n bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van 'n geliefde en wat genesing soek vir hulle verskeurde harte. Dit bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tyde met die leser deel, asook 'n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.
Publikasiedatum: 2017-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432202088

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 189
R 170Jy spaar R 19
Wil jy weet wat Jesus alles gese het? Vir gelowiges is Jesus Christus die Alfa en die Omega, die A tot Z. Wanneer probleme ons oorweldig en ons worstel met vrae, wil ons by Hom die antwoorde weet. Nou kan jy alles in een omvattende gids naslaan oor dit wat Jesus se. Al die woorde van Jesus wat opgeteken is in die Nuwe Testament, is opgesoek, saamgevoeg en in temas opgedeel. Om dit nog makliker te maak, is dat die temas alfabeties gerangskik is: doop, geld, genade en nog baie meer.
Publikasiedatum: 2013-08-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780796311917

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 185
R 167Jy spaar R 18
Op vlerke van geloof is die kroon op Solly Ozrovech se skryfwerk wat strek oor meer as 30 jaar. Dit bevat 366 dagstukke vol troos, bemoediging en hoop. Met elke dagstuk se Solly Ozrovech: Vertrou op God, skuil by Hom, Hy sal vir jou krag gee sodat jy kan vlieg met arendsvlerke en kan hardloop in die wedloop van die lewe sonder om moeg te word.
Die tematiese indeling voor in die boek maak hierdie dagboek nog meer besonders. Wanneer jy die behoefte het om oor 'n sekere onderwerp te lees, kan jy net in die alfabetiese lys kyk by watter dag van die jaar jy daaroor kan lees.
Publikasiedatum: 2012-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780796312181

Christelik / Christian: Troos & Berading / Bereavement & Counselling

Christelik / Christian  -  Troos & Berading / Bereavement & Counselling
R 129
R 116Jy spaar R 13
Rainbow Through My Tears is a source of great comfort and inspiration to all who are grieving for the loss of a loved one and are looking for ways to mend their broken hearts.
It presents the reader with 31 devotions, prayers and inspirational quotes that share God's consolation in turbulent times, as well as a list of Bible promises for specific needs in difficult times.
Publikasiedatum: 2011-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.