●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Ross Campbell

Results 1 to 1 of 1
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770004726

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 100
Sedert die verskyning van die New York Times-topverkoper Vyf tale van die liefde het dr. Gary Chapman al miljoene paartjies gehelp om mekaar se liefdestaal te ontdek om sterker verhoudings te bou. Nou kan ouers ontdek hoe om die liefdestale te praat wat hulle kinders verstaan. In hierdie hersiene uitgawe van Vyf tale van die liefde van kinders gee dr. Gary Chapman en dr. Ross Campbell vir ouers raad oor hoe om
• hulle kinders se liefdestale te ontdek
• hulle kinders te help om suksesvolle leermetodes te ontwikkel
• die liefdestale te gebruik om dissipline korrek en effektief toe te pas
• 'n fondament van onvoorwaardelike liefde vir hulle kinders te bou
Dié boek bied ook dosyne praktiese wenke oor hoe ouers hulle kinders se liefdestale kan praat. Wanneer ouers hulle kinders se primêre liefdestaal ontdek - en dit dan praat - ken hulle die geheim om hulle kinders effektief lief te hê.
Publikasiedatum: 2009-04-08

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.