AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA

Soek resultate: Riette

Results 1 to 7 of 7
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776093939

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 230
R 207Jy spaar R 23
Die boek is die opvolg van die gewilde Vrae en feite vir nuuskierige agies, waarvan meer as 8 000 eksemplare verkoop het.
Vir almal wat dors na kennis, bring die legendariese opvoedkundige Riette Hugo uitgebreide antwoorde op vrae soos:
Watter mini-mini-miniatuur goggas leef op jou lyf?
Bestaan daar nog regte hekse?
Hoe het een skoot 50 miljoen mense se dood veroorsaak?
Wat is seksisme en hoe kan dit jou lewe beinvloed?
Het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog?
Wie was die eerste nuuskierige agie?
Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek!
Propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!
Laaste vraag: Watter feit staan soos 'n paal bo water? Feit: Kennis is mag!
Publikasiedatum: 2019-04-12
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620797504

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 799
R 719Jy spaar R 80
Meer as...
750 volkleurglansbladsye
2200 vrae en antwoorde
1400 foto's
300 brokkies
80 artikels
...oor 70 wilde diere in 'n maklik leesbare formaat
Publikasiedatum: 2018-06-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799367447

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 285
R 257Jy spaar R 28
Hy is aantreklik, sjarmant en intelligent. Hy dra jou op die hande en julle hang aan mekaar se lippe. Maar dan begin dinge verander. Hy vereis voltyds aandag, goedkeuring en bewondering. Vir jou gevoelens en behoeftes voel hy vere. Trouens, hy beheer jou ten volle. Hy het selfs jou drome by die venster uitgegooi. Niks is ooit sy skuld nie en hy sê ook nie hy is jammer nie. Waag jy dit om hom teen te gaan, of te kritiseer, gooi hy 'n woedebui wat 'n tweejarige sal laat skaamkry. Riette Rust ondersoek die narsisme-epidemie; hoe om narsiste te herken en te hanteer. Dit sluit in vroeë waarskuwingstekens, al die eienskappe, asook 'n kontrolelys, sodat jy kan kyk of jy met 'n narsis te doen het. Of dalk self een is.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780620695657

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 799
R 719Jy spaar R 80
Aardvark to Zebra is full colour throughout, has a semi-hardcover and offers MORE than:

870 pages
2200 questions and answers
1 300 photos
300 titbits
v49 articles
v35 Signs to look for articles

Riëtte worked on this edition for 3 years full time and had the book translated by Eduan Naude (freelance translator currently doing his masters degree in translation at the University of Stellenbosch); had the assistance of rangers and guides in field research; and veterinarians Dr Markus Hofmeyr, Dr Emily Lane and Dr Luke Arnot sharing medical knowledge. There are contributions by Eben Human on Terrace, the Desert Lion, and photos from professionals such as Dr Philip Stander, Hannes Lochner, and many more.
Publikasiedatum: 2016-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799375008

Nie-fiksie / Non-fiction: Misdaad / Crime

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Misdaad / Crime
R 280
R 252Jy spaar R 28
Eileen and Roelien are not only known as the Blood Bisters because they are biological sisters, but also due to the fact that cleaning bloody crime scenes is their day job. Suicides. Homicides. The most gruesome farm murders. But crime is not always involved. Sometimes the sisters clean up hoarders' homes - often packed to the ceiling with junk - at other times they help to restore damage caused by fire or floods.
Publikasiedatum: 2016-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799374995

Nie-fiksie / Non-fiction: Misdaad / Crime

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Misdaad / Crime
R 280
R 252Jy spaar R 28
Eileen en Roelien staan nie net as die Bloedsusters bekend omdat hulle biologiese susters is nie, maar ook omdat hulle daagliks bloederige misdaadtonele skoonmaak. Selfdood. Moord. Die heel wreedste plaasmoorde ook. Maar daar is nie altyd misdaad betrokke nie. Soms ruim die susters opgaarders se huise op - dikwels tot die plafon toe volgepak, en ander kere help hulle vloedwaters of 'n brand se skade herstel.
Publikasiedatum: 2016-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869195489

Fiksie: Kortverhale

Fiksie  -  Kortverhale
R 210
R 189Jy spaar R 21
In hierdie bundel kortverhale kom die liefde, erotiek en seks ter sprake op 'n wyse wat nog selde in Afrikaans gedoen is. Onder die skynbaar alledaagse in hierdie verhale kom sadomasochisme, buite-egtelike verhoudings, seksuele teistering en ander verhoudingsvraagstukke voor; kwessies wat skaars in 'goeie geselskap' bespreek word, word as 't ware van binne uit deur die karakters beleef. Baie dikwels skakel die karakters met mekaar: Iemand wat 'n terloopse verskyning in een verhaal maak, tree as verteller in 'n volgende verhaal op. Op hierdie wyse slaag die skryfster daarin om die kontras tussen die verskuilde verlangens en begeertes van veral vroue en hulle openbare persoonlikheid bloot te lê. 'n Bekwame joernalis word ontbloot as 'n oorwerkte, ooreiste eggenoot, kind en ma; in 'n skynbaar gelukkige huwelik beleef die vrou frustrasie omdat haar man meer in kos as in haar belangstel; vrees dat 'n gestremde kind by die skool geteister word, bring spanning in die huwelik van 'n pastorie-egpaar mee.
Publikasiedatum: 2012-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.