●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Poenankie Versameling

Results 1 to 10 of 10
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920679538

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 145
Boek met CD

Geniet hierdie immergroen gunstelinge saam met jou kleuters. Omdat almal hierdierympies uit hul kleintyd onthou, voel dit byna soos die voortsetting van 'n tradisie.
Dit laat Ma en Pa voel of hulle ietsie uit hul eie kinderjare met hul kleinspan kan deel.
Boonop is die plesier wat hierdie rympies gee so aansteeklik, dat as jy begin met 'eendjies, eendjies ...' sal 'n hele paar stemme saam inval om die rympie op te sê.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

12

9781920389598

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 90
R 72Jy spaar R 18
Hierdie nuttige eerste boekie moedig babas en kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920679521

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 145
Boek met CD en bladmusiek

Vrolike liedjies Volume 1 het soos soetkoek verkoop.
Daarom is Vrolike Liedjies Volume 2 nou beskikbaar met nog ou bekendes soos
Die blink vosperd,
Dis heerlike lente,
Solank as die rietjie
Die genot wat hierdie tradisionele liedjies gee, is nie beperk tot 'n spesiale geleentheid nie.
Sing hulle by die huis, op pad êrens heen, by 'n piekniek, om die kampvuur of op die verhoog.
Hulle skep spangees en bind jonk en oud bymekaar op 'n baie plesierige noot.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920679545

Christelik - Kinders: Kleuters

Christelik - Kinders  -  Kleuters
R 150
Boek met CD en bladmusiek. 'n Klein bloemlesing uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders. Hier vind u kind sowel ou bekendes soos 'Laat on skyn vir Jesus' en 'As Hy weer kom' as nuwer gunstelinge soos 'Stapsoldaatjie'. Dikwels besef 'n mens eers later in jou lewe watter kosbare riglyne Christelike liedjies in jou wordingsjare gele het.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920679163

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 90
Na Volume 1 se groot sukses ge Rympies en Liedjies Volume 2 jou kleuter nog 'n handjievol pret met woorde. Met speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Hierdie boekie moedig kleuters aan om the praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920679170

Christelik - Kinders: Bordboeke

Christelik - Kinders  -  Bordboeke
R 90
Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.
Hierdie stewige kartonboekie is 'n uitstekende inleiding tot die Bybel vir babas en kleuters. Bekende Bybelverhale is met sorg uitgekies en geillustreer om God se boodskap met kleintjies te deel
Publikasiedatum: 2017-06-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920679217

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 90
Maak storietyd die spesiaalste tyd van die dag met hierdie bekoorlike versameling oorspronklike stories, spesiaal geskryf vir vierjarige dogtertjies. Die stories is gevul met die allerliefste karaktertjies en pragtige, kleurvolle illustrasies. Die rustige, dog humoristiese verteltrant sal jou kleinding tot op die laaste bladsy boei.
Publikasiedatum: 2017-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920679200

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 90
Maak storietyd die spesiaalste tyd van die dag met hierdie bekoorlike versameling oorspronklike stories, spesiaal geskryf vir driejarige dogtertjies. Die stories is gevul met die allerliefste karaktertjies en pragtige, kleurvolle illustrasies. Die rustige, dog humoristiese verteltrant sal jou kleinding tot op die laaste bladsy boei.
Publikasiedatum: 2017-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920679194

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 90
Maak storietyd die spesiaalste tyd van die dag met hierdie bekoorlike versameling oorspronklike stories, spesiaal geskryf vir tweejarige dogtertjies. Die stories is gevul met die allerliefste karaktertjies en pragtige, kleurvolle illustrasies. Die rustige, dog humoristiese verteltrant sal jou kleinding tot op die laaste bladsy boei.
Publikasiedatum: 2017-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920679187

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 90
Maak storietyd die spesiaalste tyd van die dag met hierdie bekoorlike versameling oorspronklike stories, spesiaal geskryf vir eenjarige dogtertjies. Die stories is gevul met die allerliefste karaktertjies en pragtige, kleurvolle illustrasies. Die rustige, dog humoristiese verteltrant sal jou kleinding tot op die laaste bladsy boei.
Publikasiedatum: 2017-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.