AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS

Soek resultate: Piet Naude

Results 1 to 2 of 2
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796319029

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 255
R 230Jy spaar R 25
Die Groot gebedeboek bevat meer as 500 klassieke en eietydse gebede. Meer as 300 mense - van verskillende tye en kulture - stort in aangrypende gebede hul emosies, probleme, worsteling in hul liefde vir en verwondering oor God uit.
Die omvattende bundel kan gebruik word as dagboek vir 366 dae (met Skrifgedeelte en gebed), maar ook as naslaanbron vir verskillende behoeftes en geleenthede. Die Groot gebedeboek bevat indekse om temas, outeurs en voorgestelde Skrif-leesgedeeltes na te slaan.
'n Onontbeerlike klassieke boek in 'n nuwe baadjie.
Publikasiedatum: 2014-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780796306357

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 215
R 194Jy spaar R 21
Opvolg van die gewilde Groot gebedeboek - met kontemporere en klassieke gebede, maar in kleiner, handiger formaat. Meestal twee gebede per dag - vir oggend- en aand-stiltetyd - met gepaste Bybelleesgedeelte en aangehaalde teks vir elke dag van die jaar.
Publikasiedatum: 2007-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.