●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Pharos

Results 1 to 15 of 36
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902378

Nie-fiksie / Non-fiction: Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference
R 380
Die derde uitgawe van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ3) is bygewerk volgens die elfde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017).

Dié stylgids:

wys talle verskillende taalverwante keuses uit
wys hedendaagse woordvoorkeure en die jongste taalgebruik uit
bevat 'n belangrike nuwe afdeling oor die opstel van 'n huisstylgids
fokus op lesersvriendelikheid in Afrikaanse skryfwerk.
SAAZ3 is vir alle teksversorgers asook ander taalgebruikers wat effektief in Afrikaans wil kommunikeer.
Publikasiedatum: 2022-05-06
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902538

Nie-fiksie / Non-fiction: Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference
R 210
Die PHAROS BEKNOPTE VERKLARENDE WOORDEBOEK bou voort op 'n tradisie van betroubare naslaanwerke en is 'n staatmaker in die Afrikaanse klas, huis en kantoor. Dié gebruikersvriendelike woordeboek is kompak dog omvattend: dit bevat meer as 30 000 woorde en terme met bondige verklarings.
Kry taalleiding
Hoofklem vir elke trefwoord
Woordsoorte
Verlede tyd
Meervoude
Attributiewe vorm en trappe van vergelyking
Akronieme en afkortings
Etikette vir bykomende konteksleiding
Voorbeeldfrases of kort sinne waar nodig
Brei jou woordeskat uit

Variante
Sinonieme
Homonieme
Afleidings en samestellings
Uitdrukkings en frases
Supplement
Opvoedkundige en vakterme, bv. neutronster, retrovirus, sakevertroue-indeks
Rekenaar- en internetterme, bv. dataontginning, gebruikerskoppelvlak, kletsforum
Leenwoorde uit Engels en informele geselstaal, bv. crack, dêm, jislaaik, laaitie, paartie, recce, tjips, zol
Woorde uit ander variëteite en leenwoorde uit Afrikatale, bv. imbongi, kanalla, toi-toi, ubuntu
Publikasiedatum: 2022-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902545

Nie-fiksie / Non-fiction: Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference
R 210
Die handige, immergewilde Tweetalige Sakwoordeboek bevat die 35 000 frekwentste woorde in Afrikaans en Engels. Trefwoorde word in blou aangegee en betekenisonderskeidings van dieselfde woord is genommer sodat gebruikers inligting makliker kan vind. Etikette en gebruiksleiding help gebruikers verder om die gepaste vertaling vir 'n woord te kies. By elke trefwoord word die woordsoort aangedui en fleksievorme, soos meervoude en verledetydsvorme van die trefwoord, word aangegee in gevalle waar hulle onreëlmatig gevorm word. Dié woordeboek is 'n staatmaker in die klaskamer, kantoor, tuis of in die skooltas.
Publikasiedatum: 2022-01-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902521

Nie-fiksie / Non-fiction: Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference
R 155
Die Miniwoordeboek is 'n handige en bekostigbare gids met nuttige frases vir toeriste en sakereisigers. Dit is die ideale woordeboek om vinnig spelling na te gaan of die regte vertaling vir 'n woord te vind en sluit ook afkortings en akronieme in.
Publikasiedatum: 2021-10-12
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902408

Leermiddels: Woordeboeke / Atlasse

Leermiddels  -  Woordeboeke / Atlasse
R 220
'Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans-Engels/English-Afrikaans is 'n splinternuwe toevoeging tot Pharos se skoolwoordeboekfamilie vir leerders van graad 1 tot 4. Leerders raak op 'n eenvoudige manier vertroud met hoe 'n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik.
Volwaardige eerste tweetalige woordeboek.
Al die sigwoorde en spelwoorde op een plek.
Ondersteun lees- en taalvaardigheid.'
Publikasiedatum: 2021-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902477

Education: Dictionaries / Atlasses

Education  -  Dictionaries / Atlasses
R 149
This dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the official African languages in South Africa. It contains English and Xitsonga words with translations and explanations for each entry, as well as translations of everyday phrases.

This user-friendly series of bilingual dictionaries will help:
English and Afrikaans speakers learning an African language
speakers and learners of African languages to find the right English translation.
Publikasiedatum: 2021-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902491

Education: Dictionaries / Atlasses

Education  -  Dictionaries / Atlasses
R 149
This dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the official African languages in South Africa. It contains English and Tshivenda words with translations and explanations for each entry, as well as translations of everyday phrases.

This user-friendly series of bilingual dictionaries will help:
English and Afrikaans speakers learning an African language
speakers and learners of African languages to find the right English translation.
Publikasiedatum: 2021-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902484

Education: Dictionaries / Atlasses

Education  -  Dictionaries / Atlasses
R 149
This dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the official African languages in South Africa. It contains English and siSwati words with translations and explanations for each entry, as well as translations of everyday phrases.

This user-friendly series of bilingual dictionaries will help:
English and Afrikaans speakers learning an African language
speakers and learners of African languages to find the right English translation.
Publikasiedatum: 2021-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902460

Education: Dictionaries / Atlasses

Education  -  Dictionaries / Atlasses
R 149
This dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the official African languages in South Africa. It contains English and Setswana words with translations and explanations for each entry, as well as translations of everyday phrases.

This user-friendly series of bilingual dictionaries will help:
English and Afrikaans speakers learning an African language
speakers and learners of African languages to find the right English translation.
Publikasiedatum: 2021-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902446

Education: Dictionaries / Atlasses

Education  -  Dictionaries / Atlasses
R 149
This dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the official African languages in South Africa. It contains English and Sesotho words with translations and explanations for each entry, as well as translations of everyday phrases.

This user-friendly series of bilingual dictionaries will help:
English and Afrikaans speakers learning an African language
speakers and learners of African languages to find the right English translation.
Publikasiedatum: 2021-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902453

Education: Dictionaries / Atlasses

Education  -  Dictionaries / Atlasses
R 149
This dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the official African languages in South Africa. It contains English and Sepedi words with translations and explanations for each entry, as well as translations of everyday phrases.

This user-friendly series of bilingual dictionaries will help:
English and Afrikaans speakers learning an African language
speakers and learners of African languages to find the right English translation.
Publikasiedatum: 2021-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902422

Education: Dictionaries / Atlasses

Education  -  Dictionaries / Atlasses
R 149
This dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the official African languages in South Africa. It contains English and isiZulu words with translations and explanations for each entry, as well as translations of everyday phrases.

This user-friendly series of bilingual dictionaries will help:
English and Afrikaans speakers learning an African language
speakers and learners of African languages to find the right English translation.
Publikasiedatum: 2021-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902439

Education: Dictionaries / Atlasses

Education  -  Dictionaries / Atlasses
R 149
This dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the official African languages in South Africa. It contains English and isiXhosa words with translations and explanations for each entry, as well as translations of everyday phrases.

This user-friendly series of bilingual dictionaries will help:
English and Afrikaans speakers learning an African language
speakers and learners of African languages to find the right English translation.
Publikasiedatum: 2021-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902507

Education: Dictionaries / Atlasses

Education  -  Dictionaries / Atlasses
R 149
This dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the official African languages in South Africa. It contains English and isiNdebele words with translations and explanations for each entry, as well as translations of everyday phrases.

This user-friendly series of bilingual dictionaries will help:
English and Afrikaans speakers learning an African language
speakers and learners of African languages to find the right English translation.
Publikasiedatum: 2021-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902293

Leermiddels: Woordeboeke / Atlasse

Leermiddels  -  Woordeboeke / Atlasse
R 199
Die gewilde Pharos tweetalige skoolwoordeboek (2020, 9de druk) het 'n splinternuwe oranje baadjie!

Graad 7-12
Geskik vir Afrikaans en Engels moedertaal of addisionele taal
11 000 trefwoorde
Woordverdeling en klem
Woordsoorte uitgeskryf
Verbuigings: Trappe van vergelyking, meervoud, verlede tyd
Vertalings en gebruiksvoorbeelde
Frases en uitdrukkings
Afleidings met afgekorte woordsoorte
Inligtingskassies
Bonusbylae met nog leiding oor woordsoorte, verwarrende woorde, en idiome en uitdrukkings
Publikasiedatum: 2020-06-30

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.