●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Nico Smit

Results 1 to 3 of 3
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781928261308

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 120
Nog 'n verhaal van die avonture van die 16 jarige Drian Smit. Met die pragtige Anja aan sy sy wil Drian net rustig voortgaan met sy nuwe lewe op die plattelandse dorpie wat nou sy tuiste is. Sy donker geheim word goed bewaar deur sy nuwe ouers, wie toevallig ook in die plaaslike SAPD dien, waar sy vader is die Stasiebevelvoerder is.
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781928261292

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 120
SUPER SLUIPER is die verhaal van die 16 jarige Drian Smit, 'n seun met 'n donker geheim. Sy ouers het onlangs verhuis na 'n eenvoudige plattelandse dorpie en hy sukkel om aan te pas by die skool en nuwe omstandighede. Sy vader is die stasiebevelvoerder van die plaaslike polisie.  Die leser ontmoet Drian waar hy die bullebak van die skool se uitdaging aanvaar om 'n nag in die verlate museum deur te bring.
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875093984

Nie-fiksie / Non-fiction: Plante / Plants

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Plante / Plants
R 170
Die Akasias, algemeen bekend as 'doringbome', is waarskynlik die kenmerkendste en mees bekende groep bome in Afrika. Hulle is een van die grootste groepe en word gewoonlik met 'n tipiese Afrika landskap geassosieer. Hierdie omvattende boek, Veldgids tot die Akasias van Suid-Afrika, maak dit maklik om Akasias te identifiseer .
Publikasiedatum: 2008-11-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.