●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Nancy Gardiner

Results 1 to 7 of 7
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875001927

Nie-fiksie / Non-fiction: Tuinbou / Gardening

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Tuinbou / Gardening
R 145
A small garden has its own challenges to meet, whether it is a long narrow strip, a damp and shady courtyard, a small square of ground or a windswept balcony.
Publikasiedatum: 2009-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875001675

Nie-fiksie / Non-fiction: Tuinbou / Gardening

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Tuinbou / Gardening
R 175
Gardening is a toy. This title is designed to guide you along the easiest path to the right garden design, healthy plans, and economy of time, money and water. The approach is holistic without being laborious.
Publikasiedatum: 2007-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992402

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 160
Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wêreld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droë woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg.
Publikasiedatum: 2006-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992396

Nie-fiksie / Non-fiction: Tuinbou / Gardening

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Tuinbou / Gardening
R 160
Roses have been the world's favourite flower for centuries and proved themselves to be willing to grow in gardens everywhere, from the misty midlands to the desert, from the coast to the mountains.
Publikasiedatum: 2006-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992105

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 100
Tuinmaak is deesdae taamlik gespesialiseerd en duur, maar met die nodige kennis en deursettingsvermoë is dit nie net moontlik nie, maar eintlik maklik om 'n pragtige en funksionele tuin te skep sonder dat dit jou 'n fortuin kos. Hierdie boek bevat 'n magdom tyd- en kos-tebesparingsidees om mee af te skop.
Publikasiedatum: 2005-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875001934

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 145
Sluit vyf volledig geïllustreerde oorspronklike tuinplanne in! Hierdie boek is geskryf deur een van die land se mees produktiewe en talentvolle tuinskrywers en is die ideale gids vir enigeen wat in 'n beperkte ruimte wil tuinmaak.
Publikasiedatum: 2004-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875001682

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 175
Tuinmaak moet 'n plesier wees, nie 'n las nie. Hierdie titel bevat: van basiese tuinuitleg, klimaat en grond tot die hantering van tuinstrukture, die beste plante vir jou tuin, hoe om watertuine, houerplante en dies meer in die tuin aan te wend;
Publikasiedatum: 2002-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.