●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Mate

Results 1 to 10 of 10
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781838526276

Children: Picture books

Children  -  Picture books
R 115
R 104Jy spaar R 11
A re-telling of a classic tale with an eye-catching lenticular cover.
Publikasiedatum: 2020-02-12
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781838526269

Children: Fiction 6 to 9

Children  -  Fiction 6 to 9
R 115
R 104Jy spaar R 11
Enjoy the very best of Disney in the Platinum Collection. Bring home the magic of Frozen 2 as you join Anna and Elsa on an epic journey.
Publikasiedatum: 2020-02-07
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781785042225

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 255
R 230Jy spaar R 25
Can a person literally die of loneliness? Is there a connection between the ability to express emotions and Alzheimer's disease? Is there such a thing as a 'cancer personality'? Drawing on deep scientific research and Dr Gabor Mate's acclaimed clinical work, When the Body Says No provides the answers to critical questions about the mind-body link - and the role that stress and our emotional makeup play in an array of common diseases. When the Body Says No: - Explores the role of the mind-body link in conditions and diseases such as arthritis, cancer, diabetes, heart disease, irritable bowel syndrome and multiple sclerosis. - Shares dozens of enlightening case studies and stories, including those of people such as Lou Gehrig (ALS), Betty Ford (breast cancer), Ronald Reagan (Alzheimer's), Gilda Radner (ovarian cancer) and Lance Armstrong (testicular cancer) - Reveals 'The Seven A's of Healing': principles in healing and the prevention of illness from hidden stress
Publikasiedatum: 2019-01-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781785042201

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 230
R 207Jy spaar R 23
To heal addiction, you have to go back to the start... Featured on Russell Brand's podcast Under the Skin Dr Gabor Mate is one of the world's most revered thinkers on the psychology of addiction. His radical findings - based on decades of work with patients challenged by catastrophic drug addiction and mental illness - are reframing how we view all human development. In this award-winning modern classic, Gabor Mate takes a holistic and compassionate approach to addiction, whether to alcohol, drugs, sex, money or anything self-destructive. He presents it not as a discrete phenomenon confined to a weak-willed few, but as a continuum that runs through (and even underpins) our society; not as a medical 'condition', but rather the result of a complex interplay of personal history, emotional development and brain chemistry. Distilling cutting-edge research from around the world, In the Realm of Hungry Ghosts avoids glib self-help remedies, instead promoting self-understanding as the first key to healing and wellness. Blending personal stories and science with positive solutions, and written in spellbinding prose, it is a must-read that will change how you see yourself, others and the world. 10th anniversary edition, updated with new chapter on the Opiod crisis
Publikasiedatum: 2018-10-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415210208

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 240
R 216Jy spaar R 24
Bailey Kellerman verlaat Suid-Afrika finaal ná nog 'n liefdesteleurstelling deur haar eerste liefde, Adam. Hulle het 'n aan-en-af-verhouding sedert hulle jong dae, maar Adam verneuk haar gereeld en kom nie tot trou nie. In London trou sy met 'n Fransman, maar word ook deur hom in die steek gelaat.

Terwyl sy oorsee is, word haar ouers wreed in hul huis in Johannesburg tydens 'n rooftog vermoor. Haar broer, Zak, daag woedend by haar huis op en dring daarop aan dat sy terugkom Suid-Afrika toe. Hy verwyt haar ook dat sy nie by die begrafnis was nie, min wetend wat haar omstandighede daardie tyd was.

Sewe maande later is Bailey terug in Suid-Afrika, maar iewers is daar 'n slang in die gras. Hoekom het haar pa nie die kluis tydens die rooftog vir die rowers oopgemaak nie? Wat is in die toegesluite kluis? En gaan Adam weer amok in haar lewe kom maak?
Publikasiedatum: 2018-09-04
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780795702037

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 250
R 225Jy spaar R 25
Toe Pattie Peters agt jaar oud is, sterf haar ma. En 'n paar dae later gee haar pa haar weg. Om by haar anties in die Strand te gaan bly. 'Dis bieter so,' hoor sy hom sê. "'n Kind het 'n ma nodig en sy is nog klein.
Kitty en Maggie sal sorre virrie kind, daaroor hoef ek my nie te worrie nie."
So begin Pattie se afskeid aan haar pa, en aan die Kaap. Uiteindelik beland sy in die Goudstad - by haar sus Dorie in mevrou Soes se losieshuis. Maar dan ontmoet sy Laki Pappasani, 'n Griek van Sparta, ambagsman van beroep. Net jammer dis die sestigerjare, en sy, Pattie Peters, klerk van beroep, is 'n kleurlingmeisie van die Strand.
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780795703072

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 275
R 248Jy spaar R 27
Dulcie-Anne Douglas is 'n miljoenêr -- op skrif. Twee jaar gelede is haar man oorlede in 'n treinongeluk, en toe die polis uitbetaal is, het sy in 'n japtrap vir haar en die kinders 'n smart huis in die woonbuurt van Roxy gekoop. Weg van Gumaville se arm bure en vuil brakke. Maar Gumaville se inwoners wil háár eenvoudig nie los nie. Veral nou ná haar skoonsuster Hanna se begrafnis word haar drumpel skielik deurgetrap.
Publikasiedatum: 2015-12-24
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415207376

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 190
R 171Jy spaar R 19
Polly en haar Griekse man Archie besit 'n groot boekwinkel in Randburg waar klante die koerant sit en lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan die Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie wanneer sy op 'n dag tuis kom om te hoor Archie is saam met 'n vrou in 'n luukse motor daar weg.
Na 'n jaar is Archie stééds weg, en niemand weet waar hy is nie. Hy stuur kort, kriptiese boodskappe aan sy twee kinders en uiteindelik een aan sy prokureur om te sê dis reg so, Polly kan aangaan met die egskeiding en sy is geregtig op helfte van alles wat hy besit.
Maar Archie daag nooit op vir enige hofverskynings nie en die egskeiding kan nie voltrek word nie. Daar word ook geen geld uit hulle bankrekenings getrek nie en uiteindelik wonder Polly of die man ooit nog lewe.
My groot vet Griekse egskeiding gaan oor die soeke na Archie, Polly se gesukkel om te skei, en 'n reuse-verrassing. Die roman is vol humor en patos deur die skrywer van die topverkoper Kroes.
Publikasiedatum: 2015-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780624063261

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 255
R 230Jy spaar R 25
Hy weet wat dit is, hierdie stapel getikte velle papier in 'n laai weggesteek. Hy het 'n bladsy of tien gelees. Hier en daar. Genoeg. Dit is sy vrou se gesprek met die sielkundige, dit weet hy. Party van die goed herken hy. Maar. As hy sy oë toemaak, sien hy die siedende waters van 'n donker rivier. Sy vrou in die onverbiddelike werwelings van 'n duistere geweld. Nou weet hy daardie donkerte het 'n naam. Die naam is Pastoor. Pat Stamatélos vertel op 'n skreiend aangrypende wyse die ware verhaal van 'n vrou wat as jong kind in die hande van 'n pedofiel beland het, 'n vrou wie se siel die onuitwisbare vatmerke dra van 'n kerkleier se jeugberading en pastorale sorg. Pastoor is 'n doodsekure studie van 'n verwonde psige, en 'n onverskrokke oopvlekking van 'n kanker aan die hart van ons samelewing.
Publikasiedatum: 2013-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780795702570

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 250
R 225Jy spaar R 25
Enkele maande ná Laki Pappasani se dood, trou Pattie Peters met sy broer (later bekend as 'die man'). Hy lyk dan op 'n naat na Laki, en is so besorg oor haar dat sy nie anders kan as om aangetrokke tot hom te voel nie.
Publikasiedatum: 2007-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.