AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA

Soek resultate: Marguerite Poland

Results 1 to 4 of 4
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485904199

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 290
R 232Jy spaar R 58
In the Eastern Cape, Stephen (Malusi) Mzamane, a young Anglican priest, must journey to his mother's rural home to inform her of his elder brother's death.

First educated at the Native College in Grahamstown, Stephen was sent to England in 1869 for training at the Missionary College in Canterbury. But on his return to South Africa, relegated to a dilapidated mission near Fort Beaufort, he had to confront not only the prejudices of a colonial society but the discrimination within the Church itself.

Conflicted between his loyalties to the amaNgqika people, for whom his brother fought, and the colonial cause he as Reverend Mzamane is expected to uphold, Stephen's journey to his mother's home proves decisive in resolving the contradictions that tear at his heart.
Publikasiedatum: 2019-10-14
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780143539100

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 240
R 216Jy spaar R 24
Vuurtoringwagter Hannes Harker word met sy vrou na 'n afgeleÑ' eiland verplaas. Hy ontdek iets wat lank in die toring weggesteek was wat hom sy balans laat verloor, en hy val. In die hospitaal vertel hy met rukke en stote aan verpleegsuster Rika sy lewensverhaal - van sy ma se geheimsinnige dood, van sy onbeheerbare jong vrou, Aletta, en van die verlate eiland waar net die vuurtoringwagters en ghwanowerkers woon. Dié twee groepe leef saam maar tog ook streng apart op een van die onherbergsaamste plekke op aarde. Met die aankoms van 'n karakter uit Aletta se verlede kom haar eie geheime onvermydelik aan die lig, net soos die pruttende spanning en onregte wat die ghwanowerkers so lank verduur het tot uitbarsting kom in 'n enkele, skokkende gebeurtenis.

Die bewaker is die verhaal van twee geslagte vuurtoringwagters - mans verbete in hulle plig, en vroue wat saam met hulle in skrikwekkende afsondering leef. Dit is geskryf in die kenmerkende meevoerende styl waarvoor Marguerite Poland so bekend is, nou vir die eerste keer in Afrikaans.

'n Roman oor die krag van geheime, die krag van die liefde en die krag van stories.
Publikasiedatum: 2014-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781874950691

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Illustreerder: Leigh Voigt
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 450
R 405Jy spaar R 45
This book, illustrated by internationally acclaimed artist, Leigh Voigt, examines the role played by the Nguni cattle and cattle-related imagery in the oral tradition of the Zulu. Throughout the ages, wellbeing of the herds has been so closely connected to that of men that cattle have become part of the spiritual and aesthetic lives of the people, a perception that is mirrored in their poetic and complex naming practice.
Publikasiedatum: 2003-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780140297058

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 160
R 144Jy spaar R 16
Having been at the old colonial school that the book is based on, I am proud to say that all of the little traditions are being upheld, the fagging system faultless and the unwritten rule of silence and denial still strong as ever.... The Footer(rugby) is taken very personally by every boy who attends the school and patriotism displayed by each boy on the rugby field can be compared to men going to war for their country. This is a school where boys would die defending their school! And this is what the book is so beautifully based apon! In all: A brilliant read which should leave you pondering night after night while you lie in bed!!!
Publikasiedatum: 2001-11-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.