●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Lise Swart

Results 1 to 2 of 2
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798174404

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 295
R 266Jy spaar R 29
Hoekom sukkel ons so met verhoudings? Hoekom werk dit nie?  Die outeurs neem ons op 'n nugtere reis deur verhoudings: hoe dit ontstaan, ons verwagtinge, hoe om te onderskei tussen korttermyn- en langtermynverhoudings, voorwaardes vir suksesvolle verhoudings, konflikhantering en die rol van temperament.  Lees saam en oefen, en word so beter mense.
Publikasiedatum: 2018-03-06
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920654603

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 109
R 98Jy spaar R 11
Vir eeue worstel die mens al met die vraag: 'Wie is ek?' In hierdie boek van Louis Awerbuck en Lise Swart word jy as leser op 'n verkenningstog van jouself, jou persoonlikheid en jou menswees geneem. Die doel van hierdie boek, wat gebaseer is op Louis en Lise se RSG-radioprogram - Wie is ek? - met Louis en Lise, is om mense met kennis te bemagtig sodat hulle hulself en ander beter sal kan verstaan. Die drie afdelings van die boek - 'Wie is ek?', 'Waarmee sukkel ek?' en 'Wat nou?' is so gerangskik dat die leser stap-vir-stap self-ondersoek kan doen. Daar is vraelyste wat onder andere jou voorkeure en persoonlikheid toets, maar jou ook kan help om te bepaal of jy byvoorbeeld aan depressie ly.

Alhoewel hierdie boek nie as 'n plaasvervanger vir professionele psigoterapie dien nie, kan dit jou help om insig tot jou eie menswees en die mense om jou te kry. Die antieke Grieke het dit nie verniet gesê nie: 'Ken jouself.'
Publikasiedatum: 2014-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.