●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●

Soek resultate: Leon-Ben Lamprecht

Results 1 to 3 of 3
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624094159

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Illustreerder: Zinelda McDonald
Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 160
Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat 'n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap geëet, Jan Christoffel Reus se hennetjie wat goue eiers lê, is gesteel en Hansie en Grietjie Fick is weg . . . te midde van vreemde gebeure by Mevrou Le-Vy se gemmerbroodhuisie.
Publikasiedatum: 2023-08-11
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781990915130

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Thomas Snyman
Kinders  -  Prenteboeke
R 160
Barend, die barbaar was genadeloos en naar. Dis nogal erg vir 'n seuntjie van net sewe.
Die sewejarige Barend het die hele dorp op hol. Sy ouers is raadop. Die kerkraad skud net hul kop. Want dié mannetjie maak amok oral waar hy gaan. Dan kom daar 'n ommeswaai wat niemand kon voorsien het nie. Wat bring ewe skielik die beste uit hierdie karnallie? Vind uit in Leon-Ben Lamprecht se jongste kinderboek Barend, die barbaar.
Publikasiedatum: 2022-06-22
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624091899

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Illustreerder: Nicolene Louw
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 160
Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel vir sy sop te leen by drie varkies wat in sy straat intrek. Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe gevaar dreig en in Namakwaland help red hy oom Jan se skape uit die kloue van 'n . . . jakkals!
Publikasiedatum: 2021-09-16
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.

© All Rights Reserved 2023
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.