●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Joyce Meyer

Results 1 to 15 of 35
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342671

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 250
Het jy al ooit gevoel jy het al alles op aarde probeer om 'n probleem op te los, maar dat niks werk nie? Het jy al ooit gewonder waar die moeilikhede wat jou in die gesig staar, vandaan kom?

In Doen dit al is jy bang verduidelik Joyce Meyer dat vrees oral is en almal beïnvloed. Dit regeer baie mense, maar dit hoef jou nie te regeer nie.

Sy leer lesers hoe om:

• Vrees te verstaan en agter te kom hoe dit in hul lewens werk
• Die vrese te konfronteer wat hul terughou
• Hul denkwyse te verander om blywende vrede te verkry van sekere van die algemeenste vrese waarmee mense te doen kry

Onthou: Moed is nie die afwesigheid van vrees nie. Dis om te leer hoe om voort te gaan te midde van die vrees. Dapper mense doen wat hulle in hul harte glo hulle moet doen, ongeag hoe hulle voel of watter twyfel hulle ook al ervaar. Joyce Meyer moedig lesers aan om eienaarskap van hul probleme te aanvaar en hul harte vir God oop te maak. Dan kan Hy help om lig na die duisternis te bring sodat hulle vry kan wees.
Publikasiedatum: 2022-04-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546002383

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 255
God has given you gifts so you can fulfill His purpose for your life, but if you're like a lot of people, you may not have recognized your talents yet. Start asking God to show you something special about the way He's made you. To some people, He's given a very tender, compassionate heart, and some He has wired to lead others effectively. Others, He has given a gift of being able to communicate clearly, to teach, to make scientific discoveries, or to write beautiful music. Only you can discover all the dynamic gifts He's placed in you. Become Authentically, Uniquely You because God is never going to help you be anyone but yourself. He loves you just as you are. Let God use you, with all your strengths and weaknesses, and transform you from the inside out to do something powerful beyond your wildest dreams.
Publikasiedatum: 2022-02-24
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546009924

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 375
Revised and Expanded Edition. God has created you to be confident, bold, and free-free to be yourself, free from the need to compare yourself to others, and free to step into His destiny for your life. Based on her #1 New York Times bestseller The Confident Woman, Joyce Meyer taps into concerns and issues that many women commonly experience-lack of confidence, poor self-image, dysfunctional relationships-and provides encouragement and practical wisdom to help resolve problems in those areas of life. In today's busy, fast-paced world, it's easy to forget the need to slow down and live in the present, while holding on to personal 'baggage' that's keeping you from being the woman God created you to be. But this powerful daily devotional, revised and expanded with new insights, inspirational quotes, and practical action items, will help you on your journey toward a confident life filled with love, laughter, and God's acceptance, one day at time.
Publikasiedatum: 2022-02-24
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415340936

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 145
Wen die stryd in jou gedagtes is nou beskikbaar in 'n gerieflike sakpas-uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Joyce Meyer se kennis, insig en ervaring help jou verstaan waarom die lewe soms soos 'n opdraande stryd voel. Dit leer jou waar gevoelens soos kommer, twyfel, depressie, woede en veroordeling vandaan kom, en bied jou die sleutel om oorwinning te behaal waar dit saak maak - in jou gedagtewêreld. Meyer praat openhartig oor haar eie mislukkings en die pad wat sy moes stap om te kom waar sy nou is. Die boek bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan jou gebied word deur jou verhouding met Christus. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou wys hoe om 'n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap.
Publikasiedatum: 2022-02-24
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342183

Christelik / Christian: Algemeen / General

Christelik / Christian  -  Algemeen / General
R 199
Het jy al ooit gevoel jy het al alles op aarde probeer om 'n probleem op te los, maar dat niks werk nie? Het jy al ooit gewonder waar die moeilikhede wat jou in die gesig staar, vandaan kom? In Jou stryd behoort aan die Here verduidelik Joyce Meyer dat wanneer jy die duiwel - wat werklik is en aktief is in vandag se wêreld - as jou ware vyand en die bron van jou probleme raaksien, jy dit kan oorkom en 'n lewe van vrede, vryheid, geloof en oorwinning leef. Wanneer jy die lewe se aanslae in die gesig staar, is daar sekere dinge wat jy vir jouself moet doen, soos om ywerig God se Woord te bestudeer en toe te pas, Hom te vertrou, te bid, ander te help, en 'n gesindheid van vertroue en 'n dankbare hart te handhaaf. Maar daar is ander dinge wat net God kan doen. Wanneer jy jou deel doen, doen God sy deel - en Hy is altyd gereed en gretig om jou te verdedig en te help. Joyce fokus nie net op die aard en strategieë van die vyand in hierdie vars benadering tot geestelike oorlogvoering nie, maar ook op die ware karakter en liefde van God, wat jou altyd na oorwinning sal lei. Ongeag hoe moeilik jou uitdagings ook al is, het jy alles wat jy nodig het om elke stryd te wen - want God is aan jou kant!
Publikasiedatum: 2022-02-24
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342367

Nie-fiksie / Non-fiction: Dagboeke / Diaries

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Dagboeke / Diaries
R 299
R 150Jy spaar R 149
Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2022 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Ontmoet God Elke Oggend. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot 'n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• 'n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Openbare en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Ekstra nota- en adres bladsye agterin
• 210 x 142 mm kunsleer sagteband met ritsluiter, lintmerker
Publikasiedatum: 2021-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342343

Nie-fiksie / Non-fiction: Dagboeke / Diaries

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Dagboeke / Diaries
R 239
R 120Jy spaar R 119
Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2022 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Ontmoet God Elke Oggend. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot 'n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• 'n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Openbare en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Ekstra nota- en adres bladsye agterin
• 180 x 120 mm kunsleer sagteband met lintmerker
Publikasiedatum: 2021-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342077

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 170
Ontvang genesing vir jou emosionele wonde en ontdek jou lewensdoel as God se dogter in hierdie 90-dae-dagstukkieboek deur die internasionaal-bekende Joyce Meyer.

Genesing vir elke vrou dagstukkies delf diep in Joyce Meyer se eie lewensverhaal en haar reis na genesing. Ten spyte van jare se mishandeling, verwerping en verraad deur die mense die naaste aan haar, glo Joyce dat elke vrou wat diep seergekry het deur lewensomstandighede, ten volle genees kan word in hart en siel. Haar onwankelbare aanspraak het ontstaan uit haar reis na genesing van haar eie siel, en ook die pad wat sy gestap het met soveel vroue wat nie wou glo dat hulle hul pyn ten volle sou oorwin en wat riglyne in die lewegewende wysheid van die Bybel gevind het nie.

Joyce neem jou op 'n 90-dae-reis om jou te bemoedig deur die lewe se struikelblokke om jou ware lewensdoel te bereik. Die Here kan jou pyn genees, en Hy wil dit in jou hart doen. Laat Genesing vir elke vrou dagstukkies jou inspireer op jou pad na die wonderlike, vreugdevolle toekoms wat God vir jou beplan het!
Publikasiedatum: 2020-11-19
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546041658

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 300
'IF YOU CAN UNDERSTAND FEAR AND HOW IT OPERATES, YOU CAN BE FREE FROM IT'
Fear is the devil's favorite weapon in the toolbox of schemes he uses to destroy God's good plan for you. He uses it to hold you back and prevent progress in your relationships, your career, and your ability to live your best life.
In DO IT AFRAID, Joyce Meyer explains that fear is everywhere and affects everyone. It rules many people, but it doesn't have to rule you. She will teach you how to understand fear and recognize how it works in your life, to confront the fears holding you back, and to change your mentality to achieve lasting freedom from some of the most common fears people face.

Remember: Courage isn't the absence of fear; it is learning how to move forward in the presence of fear. Courageous people do what they believe in their hearts they should do, no matter how they feel or what doubts fill their minds. When you take ownership of your problems and open your heart to God, He will help bring light into darkness so that you can be free.
Publikasiedatum: 2020-11-11
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415341728

Christelik / Christian: Vroue / Women's Interest

Christelik / Christian  -  Vroue / Women's Interest
R 170
Neem beheer oor jou negatiewe gedagtewêreld en begin om 'n oorvloedige lewe in Christus te ervaar.
Die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer wys hoe jy beheer kan neem oor jou negatiewe gedagtewêreld, en begin om 'n oorvloedige lewe in Christus te ervaar. Dit sal jou toerus om oorwinning te kry oor woede, verwarring, skuldgevoelens, vrees en twyfel. Hierdie insigte sal jou help om te sien wat die vyand se strategie is en sy leuens te ontmasker, om destruktiewe gedagtepatrone te verander, jou denke te vernuwe, krag en bemoediging te verkry en bo alles, die stryd in jou gedagtes te wen.
Publikasiedatum: 2020-03-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415341735

Christelik / Christian: Vroue / Women's Interest

Christelik / Christian  -  Vroue / Women's Interest
R 145
Leef voluit en vreesloos sal jou help om vandag te bou aan 'n lewe met selfvertroue.
Vroue in vandag se samelewing gaan gebuk onder gevoelens van onsekerheid. Om daarvoor te vergoed is hulle geneig om 'n vals beeld van sekerheid en selfvertroue te projekteer, wat uiteindelik tot gevoelens van skaamte lei. Hierdie gebrek aan selfvertroue veroorsaak probleme in alle verhoudings, en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei. In Leef voluit en vreesloos (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) ondersoek Joyce die sewe kenmerke van 'n vrou met selfvertroue, waaronder 'n vrou wat weet dat sy geliefd is, wat weier om in vrees te lewe, en wat nie leef deur haarself met ander te vergelyk nie. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Vroue is 'n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue 'n opwindende, betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap.
Publikasiedatum: 2020-03-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546017745

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 160
90 Inspirations for Overcoming Your Emotional Wounds

Healing the Soul of a Woman delved deeply into Joyce Meyer's personal story and the journey of healing for all women. Despite suffering from years of abuse, abandonment, and betrayal by those closest to her, Joyce firmly believes a woman who has been deeply hurt by life's circumstances can be healed, heart and soul. Her steadfast claim comes from living her own journey of soul healing, and from seeing so many women who don't believe they can fully overcome their pain--or even know where to begin--find the guidance they need in the life-changing wisdom of the Bible. Now, in this companion devotional, Joyce will guide you through 90 daily readings to encourage you through whatever obstacles may be holding you back from finding your true destiny.
Publikasiedatum: 2019-10-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415340776

Christelik / Christian: Vroue / Women's Interest

Christelik / Christian  -  Vroue / Women's Interest
R 219
Genesing vir elke vrou lei die leser deur dit wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus.

Kan 'n vrou wat diep seergemaak is deur die lewe in haar hart en siel genees word? As sy verwond is deur 'n man wat sy vertrou het, kan sy weer liefde vind? As 'n vrou wat self jare se misbruik, verwerping en verraad moes verduur van dié naaste aan haar, kan Joyce Meyer met 'n weergalmende “Ja!” antwoord. Sy put inspirasie uit haar eie geskiedenis van mishandeling om te wys hoe Jesus Christus se verlossende liefde vroue se emosionele wonde kan genees en vreugde terugbring in hul lewe. Joyce se positiwiteit spruit uit haar eie lewensreis, en omdat sy al soveel vroue gehelp het wat gedink het hulle kan nie hul pyn ten volle oorkom nie - of selfs weet waar om te begin nie. Dit doen sy deur vroue te rig na die Woord en die lewensveranderende wysheid wat daarin te vinde is. Elke hoofstuk lei die leser deur wat dit ook al is wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus. God kan al jou pyn wegneem!

Kan 'n vrou wat diep seergemaak is deur die lewe in haar hart en siel genees word? Genesing vir elke vrou lei die leser deur dit wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus. God kan al jou pyn wegneem!
Publikasiedatum: 2019-04-23
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415337257

Christelik / Christian: Vroue / Women's Interest

Christelik / Christian  -  Vroue / Women's Interest
R 190
Ek kan aan geen belangriker onderwerp dink as vertroue in God nie, want wanneer ons die keuse maak om God te vertrou, is daar ongelooflike voordele daaraan. Om God te vertrou is een van die wonderlikste maniere om eer aan Hom te betoon.

Reg aan die begin van hierdie boek wil ek beklemtoon dat vertroue nie 'n verpligting is wat ons aan God verskuldig is nie; dit is 'n voorreg wat Hy tot ons beskikking stel. Ons word genooi om God te vertrou. Wanneer ons dit doen, maak ons die deur oop na 'n lewe van vrede, vreugde en vrugbaarheid.

As ons 'n gesonde porsie vertroue in God by alles meng wat ons doen, sal ons sonder bekommernis, vrees, redenasie of verlammende stres kan leef. Ek vertrou byvoorbeeld dat God my sal help om hierdie boek te skryf. Dit beteken ek erken dat ek nie alles weet wat ek moet weet oor vertroue in Hom nie en dat ek oortuig is dat hierdie boek niks werd sal wees sonder Hom nie. God wil hê ons moet te alle tye en in alle dinge op Hom vertrou, want wat sy kinders betref, is niks vir God te nietig om by betrokke te raak nie.
Publikasiedatum: 2018-11-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415339206

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 249
Die daaglikse lewe kan uitdagend wees; ons aandag word maklik afgelei deur soveel dinge wat belangrik lyk. Maar om die lewe te leef wat God vir jou beplan het, moet jy tyd maak vir dit wat die belangrikste is, en die fondament van 'n vervulde lewe - jou verhouding met Hom.
Oor die verloop van drie jaar het Joyce Meyer in haar joernaal die persoonlike oordenkings en inspirasie neergepen wat haar besige lewe aangevuur het. Daardie oordenkings vorm My tyd met God , 365 dagstukkies wat die leser intieme insig gee in Joyce se geestelike reis.

Met hierdie boek bied sy 'n praktiese manier om tyd saam met God deur te bring. Die dagstukkies bevat oordenkings wat spruit uit Joyce se lewe, opbouende verklarings en relevante Skrifgedeeltes om groter nabyheid met God aan te moedig. Die Bybelverse en persoonlike stories wat sy deel sal jou help om groter vreugde en vrede te ervaar danksy jou spesiale tyd met God. Jy sal meer doeltreffend deur die lewe kan gaan, beter besluite kan neem en die wonderlike lewe wat jy bestem was om te hê, vir jouself toeëien.
Publikasiedatum: 2018-10-17

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.