●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Jannie le Roux

Results 1 to 4 of 4
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781432207847

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 139
R 125Jy spaar R 14
Wie op die Here vetrou, kry nuwe krag.
Die uitdagings waarvoor mans daagliks te staan kom, is soms oorweldigend. Dit maak nie saak hoe hard jy probeer om alles onder beheer te hou nie, partykeer raak dinge net te veel.

As man is dit jou verantwoordelikheid om vir jou gesin te sorg; jy moet 'n liefdevolle man wees; iemand na wie jou kinders kan opsien; en dan ook suksesvol wees by die werk. In die harwar van die lewe en om jou beste in alles te gee - gesin, werk, persoonlik, vriende - kan jy soms te besig raak vir God. Dit is dan dat jou geestelike lewe begin skade ly.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781432206055

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 109
R 98Jy spaar R 11
Die mooiste Bybelverse is 'n volkleurboek met 44 kragtige beloftes uit die Bybel en 'n kort, inspirerende stukkie pitkos vir krisistye. Die bladsye met kleurvolle Bybelverse in hierdie boek is geperforeer sodat jy dit kan uitskeur en met iemand deel. Jy kan vandag 'n verskil in iemand se lewe maak.
Publikasiedatum: 2016-04-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432203351

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 169
R 152Jy spaar R 17
Mense het vrae. Die Bybel het antwoorde.
Min dinge in die lewe is maklik en eenvoudig. Ook vir gelowiges is die wêreld kompleks en moeilik. Selfs die Bybel is nie altyd maklik om te verstaan nie!
Al die ernstige vrae wat in mense se harte leef, verdien eerlike, reguit en goed deurdagte antwoorde. En dis wat jy in hierdie boek sal kry.
In Die groot boek met Bybelse antwoorde praat 150 leraars oor sake wat soms ontstellend is en ander kere interessant en lewensverrykend.
Hulle torring verwarrende vraagstukke netjies los en gee aanwysings hoe om self by antwoorde te kom wat in jou unieke omstandighede kan werk.
Die skrywers ken die vrae wat die meeste deur gelowiges en ongelowiges gevra word. Hulle ken die Bybel en hoe om dit as bron van antwoorde
te gebruik. Geen kitsreseppies of towerformules nie, maar wel inspirasie en riglyne om jou eie oplossings te vind vir vrae soos:
- Hoekom moet ek vir my gemeente geld gee en hoeveel is genoeg?
- Hoe moet ek dit regkry om my vyande lief te hê?
- Is dit oukei as mense nie in die kerk trou nie?
- Help dit enigsins om goeie dinge te doen in die slegte wêreld?
Publikasiedatum: 2015-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781432203399

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 99
R 89Jy spaar R 10
Dr. Jannie le Roux omskryf wat 'n mens moet weet en verstaan om jou swaarkry af te lê. Daarmee saam gee hy die nodige aanmoediging en riglyne sodat 'n mens bemagtig voel om reg te kies ter wille van innerlike harmonie en selfvertroue. En dan gee hy praktiese wenke en voorstelle van wat 'n mens anders kan dóén .
As skrywer is Jannie deel van 'n wêreldwye groep wat boeke oor happiness skryf. Daar is 'n internasionale beweging om die gemors waarin mense hulle bevind om te draai na die vrede en vreugde wat deel kán wees van menswees. Sommige skrywers werk vanuit sielkundige insigte, ander vanuit eksistensiële pragmatisme en nog ander vanuit 'n geestelike basis.

Dis by laasgenoemde groep wat hierdie boek aansluit. Jannie sê onomwonde: Geluk begin by God. Hy skryf in duidelike Afrikaans hoe die Christen gelukkig kan wees.
Publikasiedatum: 2014-02-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.