●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Jan van der Watt

Results 1 to 13 of 13
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431617951

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 600
R 399Jy spaar R 201
Die Boodskap is 'n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met 'n enig-in-sy-soort-fokus.
Uitstaande kenmerke van Die Boodskap :
• Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in 'n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan.
• Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.
• Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering.
• Dit bied 'n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.
Publikasiedatum: 2017-06-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431617944

9781431618484

9781431617968

9781431617074

Christelik / Christian: Naslaan / Reference

Christelik / Christian  -  Naslaan / Reference
R 399
SAGTEBAND
Ontdek die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek.

Nou in sagteband!Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en NuÂ-we TestaÂ-ment dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is nou nuut vertaal in moderne Afrikaans.
Die Apokriewe maak vir lesers die venster oop tot 'n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied beÂ-langrike inÂ-ligÂ-ting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonÂ-der. Dit bevat Ou-TestamenÂ-tiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die OpenÂ-baÂ-ring van Paulus in.

In die Apokriewe sal lesers die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.

OOR DIE OUTEURS

Jan van der Watt is die hoof van die DeÂ-parÂ-teÂ-ment van Nuwe-TesÂ-tamentiese Wetenskap aan die UniÂ-versiteit van PreÂ-toria. Hy is redakteur en medeÂ-werker van verskeie Bybels en ander Christelike puÂ-bliÂ-kasies.

Francois Tolmie is tans die departementshoof en professor in Nuwe Testament aan die Universiteit van die VryÂ-staat. Sy navorsing is veral gerig op die JohannesÂ-evangelie en die Briewe van Paulus.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431614257

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 350
Bybellees en Bybelstudie is belangrik vir geloofsgroei, maar nog belangriker is om daardie geloof uit te leef. Die Geloof in Aksie-Bybel is ideaal vir elkeen wat graag wil ontdek hoe hulle hul geloof kan uitleef en met ander kan deel. Met die volledige teks van Die Boodskap tesame met die addisionele inligtingsblokkies - om te glo, om te volg en om te gehoorsaam - in die teks sal hierdie Bybel jongmense lei om Bybelse beginsels lewensbeginsels te maak. Die "Deel jou geloof"-afdeling gee hulle ook riglyne oor hoe om hulle geloof met ander te deel. Ander interessante afdelings in die Bybel is die volgende: Waarom kan ons die Bybel glo?, Wat is geloof? en Simbole in die Bybel Die Geloof in Aksie-Bybel is daarop gerig om jongmense te help om nie net gelowig te wees nie, maar gelowig te leef.
Publikasiedatum: 2015-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431614165

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 450
Bybellees en Bybelstudie is belangrik vir geloofsgroei, maar nog belangriker is om daardie geloof uit te leef. Die Geloof in Aksie-Bybel is ideaal vir elkeen wat graag wil ontdek hoe hulle hul geloof kan uitleef en met ander kan deel.
Met die volledige teks van Die Boodskap tesame met die addisionele inligtingsblokkies - om te glo, om te volg en om te gehoorsaam - in die teks sal hierdie Bybel jongmense lei om Bybelse beginsels lewensbeginsels te maak. Die "Deel jou geloof"-afdeling gee hulle ook riglyne oor hoe om hulle geloof met ander te deel. Ander interessante afdelings in die Bybel is die volgende: Waarom kan ons die Bybel glo?, Wat is geloof? en Simbole in die Bybel
Die Geloof in Aksie-Bybel is daarop gerig om jongmense te help om nie net gelowig te wees nie, maar gelowig te leef.
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431614158

9781431608478

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 150
Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en verÂ-staan te word nie. In Ontdek die boodskap van die Nuwe Testamentbespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die hoofmomente van die Nuwe Testament een vir een; op só 'n manier dat 'n leser ontdek wat die Nuwe Testament vandag vir gelowiges te sê het.

In die eerste hoofstuk word gewys hoe die Nuwe Testament aansluit by en voortbou op beÂ-langrike gedagtes wat 'n mens reeds in die Ou Testament kry. Daarna volg 'n omvattende verÂ-kenning van die belangrike sake in die Nuwe TesÂ-tament, soos:

- Wie is God en wat doen Hy?
- Hoe lyk die mens en die wêreld waarin hy leef?
- Hoe moet gelowiges in die praktyk leef?
- Wat doen die Heilige Gees alles?
- Wat vertel die Nuwe Testament oor die einÂ-de?

Ontdek die boodskap van die Nuwe TeÂ-sÂ-tament onderÂ-soek hoe die temas van die Nuwe-Testamentiese boodskap ineenskakel en uitÂ-einÂ-delik 'n verstaanbare geheelbeeld vorm.
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431610198

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 100
Hoekom is daar soveel Bybelvertalings? Watter vertaling is rég? In Waarom soveel Bybelvertalings? vertel Jan van der Watt die fassinerende verhaal agter die Bybel wat 'n mens in jou hand hou. Dit bring elke leser onder die besef van wat 'n groot voorreg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees.
Publikasiedatum: 2014-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431604326

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 400
Die Interliniere Bybel (Grieks-Afrikaans) , ontsluit die volledige Griekse teks van die Nuwe Testament vir Afrikaanse lesers in 'n unieke formaat.

Elke bladsy van die Interliniere Bybel bestaan uit 'n middelblok, met die Direkte Vertaling aan die linkerkant en die 1983-vertaling aan die regterkant.

Die middelblok bied:
- die Griekse teks (Nestle-Aland, 27ste uitgawe) ;
- 'n transkripsie van die Griekse woorde om lesers te help met die uitspraak daarvan; en
- 'n Afrikaanse woord-vir-woord-vertaling van elke Griekse woord.
- Die 1983-vertaling in die regterkolom help lesers om die woord-vir-woord-vertaling in die middelkolom te vergelyk met hierdie bestaande Bybelvertaling.

Die Direkte Vertaling in die linkerkolom is 'n nuwe vertaling, so na moontlik aan die oorspronklike Griekse teks, maar tog verstaanbaar.

Die Interliniere Bybel sal lesers bemagtig om self te oordeel oor die akkuraatheid van Bybelvertalings omdat dit aan lesers met min, of selfs geen kennis van Grieks, toegang bied tot die Griekse teks van die Nuwe Testament. Dit sal tot 'n besonder ryk leeservaring van die Bybel lei.
Publikasiedatum: 2012-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770000360

Christelik / Christian: Naslaan / Reference

Christelik / Christian  -  Naslaan / Reference
R 500
Die Bybel A-Z is 'n omÂ-vattende hulpÂ-middel vir élke gelowige. Dit is geÂ-rig op teÂ-oÂ-loë, BybelÂ-stuÂ-Â-dieÂ-groepe, BybelÂ-stuÂ-denÂ-te, tieÂ-ners, ouers wat saam met hulle kinders om 'n taÂ-fel huisgodsÂ-diens wil hou: met ander woorde, elke gelowige wat erns maak met sy geÂ-loof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ideÂ-aÂ-le kaart vir enige leser se ontÂ-dekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z!
Publikasiedatum: 2009-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868298884

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 400
Hardeband. 165 x 240mm. 1684 Bladsye.
Publikasiedatum: 2006-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.