AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS Pargo aflewering op bestellings bo R350

Soek resultate: Gretha Wiid

Results 1 to 13 of 13
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432208943

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 169
R 152Jy spaar R 17
GRETHA WIID, ma van vier, skryf reguit en eerlik omdat tieners asseblief tog net die waarheid wil weet oor moeilike issues soos grootword, seks en die teenoorgestelde geslag. Hierdie pakket is soos 'n persoonlike stap-vir-stap-handleiding vir al die vrae en worries wat seuns van 11 jaar en ouer mag hê. Ook ingesluit is 'n DVD met wenke hoe om die handleiding te gebruik en met jou kind oor hierdie moeilike onderwerpe te práát.
Om 'n seun te wees is nié maklik nie.
Dink jy ook partykeer so? Jy het miskien honderde vrae oor jou lyf en al die goed wat nog met jou gaan gebeur.
Jy's dalk woes opgewonde, maar miskien ook bietjie gestres. En dan het jy dalk ook vrae oor seks en vry - nie omdat jy dit wil doen nie - dis maar net iets waaroor jy wonder!
As jy maar net geweet het waar om die regte antwoorde te kry. Jou maats vertel jou miskien van sekere dinge, maar jy's nie seker of hulle regtig weet waarvan hulle praat nie. En jy sal liewer doodgaan as om vir jou pa-hulle te gaan vra wat die waarheid is.
Jy kan nou maar ontspan! Om 'n seun te wees is nou makliker! Dis presies waaroor hierdie boek gaan - om dinge vir jou makliker te maak.
As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou eie lyf en die dinge van jou hart. Jy sal selfs 'n paar goodies geleer het oor girls se lywe en hoe hulle koppe werk.
Jy gaan nie net meer leer nie, jy gaan jouself en jou lyf ook meer waardeer.
Vir ouers is die 10 videotemas van hulp in die aanvoer van gesprekke oor al hierdie dinge, want Lyfslim kinders het seksslim ouers nodig.
Hoe om met jou kind oor seks te praat:
1. Die boek kan jou nie vervang nie
2. Doen eers jou eie huiswerk
3. Voor jy begin praat: Weet jy wat jou kind reeds weet?
4. Op jou merke ... gereed ... práát!
5. Die mites en die mooi van menstrua¬sie vir meisies
6. Maak jou seun 'n magtige man met respek vir menstru¬asie
7. Ken die dinge wat jou seun se hart en lyf raak
8. Die groot onderwerp van pornografie en jou nuuskierige kind
9. Respekteer wat in jou kind se hart gebeur
10. Liefde en vergifnis is 'n gedugte span!
Lyfslim vir meisies is ook beskikbaar vir wanneer die girls begin wonder oor hulle lywe, seks en seuns-dinge.
Publikasiedatum: 2019-06-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432208967

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 169
R 152Jy spaar R 17
GRETHA WIID, ma van vier, skryf reguit en eerlik omdat tieners asseblief tog net die waarheid wil weet oor moeilike issues soos grootword, seks en die teenoorgestelde geslag. Hierdie pakket is soos 'n persoonlike stap-vir-stap-handleiding vir al die vrae en worries wat meisies van 11 jaar en ouer mag hê. Ook ingesluit is 'n DVD met wenke hoe om die handleiding te gebruik en met jou kind oor hierdie moeilike onderwerpe te práát.

Om 'n meisie te wees is nié maklik nie.
Dink jy ook partykeer so? Jy het miskien honderde vrae oor jou lyf en al die goed wat nog met jou gaan gebeur.
Jy's dalk woes opgewonde, maar miskien ook bietjie gestres. En dan het jy dalk ook vrae oor seks en vry - nie omdat jy dit wil doen nie - dis maar net iets waaroor jy wonder!
As jy maar net geweet het waar om die regte antwoorde te kry. Jou maats vertel jou miskien van sekere dinge, maar jy's nie seker of hulle regtig weet waarvan hulle praat nie. En jy sal liewer doodgaan as om vir jou ma-hulle te gaan vra wat die waarheid is.
Jy kan nou maar ontspan! Om 'n meisie te wees is nou makliker! Dis presies waaroor hierdie boek gaan - om dinge vir jou makliker te maak.
As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou eie lyf en die dinge van jou hart. Jy sal selfs 'n paar goodies geleer het oor ouens se lywe en hoe hulle koppe werk.
Jy gaan nie net meer leer nie, jy gaan jouself en jou lyf ook meer waardeer.
Vir ouers is die 10 videotemas van hulp in die aanvoer van gesprekke oor al hierdie dinge, want Lyfslim kinders het seksslim ouers nodig.
Hoe om met jou kind oor seks te praat:
1. Die boek kan jou nie vervang nie
2. Doen eers jou eie huiswerk
3. Voor jy begin praat: Weet jy wat jou kind reeds weet?
4. Op jou merke ... gereed ... práát!
5. Die mites en die mooi van menstruasie vir meisies
6. Maak jou seun 'n magtige man met respek vir menstruasie
7. Ken die dinge wat jou seun se hart en lyf raak
8. Die groot onderwerp van pornografie en jou nuuskierige kind
9. Respekteer wat in jou kind se hart gebeur
10. Liefde en vergifnis is 'n gedugte span!

Lyfslim vir seuns is ook beskikbaar vir wanneer die manne begin wonder oor hulle lywe, seks en meisies-dinge.
Publikasiedatum: 2019-06-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432208455

Christelik / Christian: Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship

Christelik / Christian  -  Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship
R 249
R 224Jy spaar R 25
Gretha Wiid se huwelikspakket bevat 26 geheime om 'n paartjie te help saamstaan teen enigiets wat julle uitmekaar wil trek. Die aparte boekie Liefdesuitdaging sal help om julle vaardighede te slyp sodat julle sterker anderkant sal uitkom.

Ons hardloop die rotteresies, net om eendag wakker te word en te besef: Ons twee is nie meer so naby aan mekaar soos voorheen nie. Een effektiewe manier om 'n huwelik te laat hou is om tyd en energie daarin te belê en julle huwelik die hoogste prioriteit te maak - soos toe julle nog uitgegaan het.

Gretha Wiid deel haar insigte, soos hoe om die konneksie te behou ten spyte van hindernisse en hoe om op die regte manier te baklei. Sy gee ook nuttige gereedskap om die sprankel te behou, selfs as julle al lank getroud is. En hoe om seksuele en emosionele probleme te oorkom.

Of julle pas getroud is of al baie sakke sout saam opgeëet het, of net wil voorberei vir die reis, 'n Huwelik wat hou! sal julle verhouding omskep in 'n vervullende, suksesvolle en voorspoedige huwelik.
Publikasiedatum: 2018-05-03
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781432207427

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 119
R 107Jy spaar R 12
Gretha Wiid help elke meisie om haar lyf beter te verstaan, en beantwoord vrae rondom seks en hoe die manne se koppe werk.
Jy het miskien honderde vae oor jou lyf en al die goed wat nog met jou gaan gebeur. Jy's dalk woes opgewonde, maar miskien ook 'n bietjie gestres. En dan het jy dalk ook vrae oor seks en vry - nie omdat jy dit wil doen nie - dis maar net iets waaroor jy wonder!

As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou eie lyf en die dinge van jou hart. Jy sal self 'n paar goodies geleer het rondom die ander geslag se lywe en hoe hulle kopp werk.
Publikasiedatum: 2017-08-02
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781432205478

Christelik / Christian: Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship

Christelik / Christian  -  Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship
R 199
R 179Jy spaar R 20
Niemand trou met die plan om te misluk of na vyf jaar met 'n nuwe huwelik te begin nie. Baie min paartjies weet egter voor hulle troudag wat dit verg om 'n sukses van die huwelik te maak. Die feit is: Liefde alleen is nie genoeg nie; dit kos harde werk! Liefde is nie om die volmaakte maat te vind nie, maar om jou onvolmaakte maat op die volmaakte manier lief te hê.
Voel dit of julle nie meer in kontak is met mekaar nie?
Veroorsaak issues soos geld, skoonfamilie, seks en kinders rusies?
Sal jy enigiets doen om weer die ou vonk tussen julle terug te kry?
Hier is die geheim van liefde wat vir ewig hou
ONBLUSBARE LIEFDE inspireer paartjies om mekaar weer te ontdek en die ou passie terug te kry. Met hierdie handleiding is julle een tree nader aan 'n supergelukkige huwelik. Die idee is dat jy en jou maat dit saam deurwerk en julle huwelik 'n boost gee - een stappie op 'n slag, in 52 weke.
Gretha deel haar kennis en gee dan praktiese vrae aan die einde van elke hoofstuk. Dit gee julle die kans om oopkop oor belangrike issues te gesels. As ons weet wat die ander een nodig het om werklik geliefd te voel, sal ons ons huwelike soveel makliker gesond kan hou.
Leer om regtig na mekaar te luister, want elke mens wil graag gehoor word. Probeer volgende keer om dalk eerder stil te bly sodat jy jou maat se hart kan verstaan!
Publikasiedatum: 2017-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432202866

Christelik / Christian: Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship

Christelik / Christian  -  Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship
R 124
R 112Jy spaar R 12
Julle is verloof! En droom saam oor die dag wanneer julle uiteindelik man en vrou gaan word. Alles is perfek ... totdat julle besef wat alles gedoen moet word en hoeveel dit gaan kos!
Skielik stry julle oor wie genooi gaan word en is jy ongelukkig omdat jy nie meer jou droomrok kan kry nie, want manlief sê dit is te duur! Kort voor lank stry julle oor elke aspek van die troue, julle verhouding ly daaronder en jy wonder of dit ooit die regte besluit was om verloof te raak!
Hierdie boek bevat alles wat julle nodig het om die
perfekte troudag én huwelik te verseker.
Skep moed, julle is nie alleen nie!
Gretha Wiid is 'n kenner as dit by verhoudings kom, terwyl Yolandé Edelinksi van Troukoors weet hoe om die perfekte troue in 52 weke te beplan!
Beplanning sluit in:
- Begroting
- Wat om wanneer te betaal
- Wanneer om wat te doen
- Vrae om te vrae tydens afsprake
- Gastelyste
- Nommers van vendors
Publikasiedatum: 2016-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781432207434

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 119
R 107Jy spaar R 12
Alles waaroor 'n seun wonder oor seks & seuns dinge.

Seuns het honderde vrae oor hulle lywe, en al die goed wat nog moet gebeur...
Hulle is opgewonde, gestres, en nuuskurig.
Hulle het baie vrae, en baie keer min antwoorde.

Hierdie boek is die antwoord op al hul vrae deur iemand wat weet hoe seuns se koppe werk en waaroor hulle wonder.
Gretha praat reguit met seuns oor wat besig is om te gebeur. Sy gee ook 'n kykie na meisies se lywe en hoe hulle koppe werk.

Lyfslim vir seuns is presies wat seuns vandag nodig het om alles te weet oor hul lywe, tot by die dinge rondom vry.
Dis 'n peroonlike stap-vir-stap handleiding vir al hul vrae en bekommernisse.
Publikasiedatum: 2016-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432204631

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 119
R 107Jy spaar R 12
Hierdie aanhalings ruk jou tot stilstand oor hoe om ontrouheid te vergewe en te voorkom. Hulle gee jou moed om beter verhoudings met jou man, kinders en selfs jou skoonma te bou. En hoe jy alles - van seks tot geld - in balans kan hou soos God jou leer.
Publikasiedatum: 2015-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432204549

Christelik / Christian: Vroue / Women's Interest

Christelik / Christian  -  Vroue / Women's Interest
R 114
R 103Jy spaar R 11
15 bekende skoonma's en 15 bekende skoondagters deel elkeen hulle verhoudings met ons in die boek Help, Ek is 'n skoonma (skoondogter) Hulle deel die leeker en sleg die van hulle verhoudings, maar gee ook raad aan ander kinders, aandvaarding, konflik en hoe om jouself te beperk tot jou rol.
Publikasiedatum: 2015-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9789000033089

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 140
R 126Jy spaar R 14
Laat ontpop jou dogtertjie in 'n prinses.
Manne met 'n rugraat en 'n missie.
Publikasiedatum: 2012-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9789000033072

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 140
R 126Jy spaar R 14
Slaggate in dissipline.
Opdragte gee sodat jou kind luister.
Pakslae.
Publikasiedatum: 2012-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

6009690501846

Christelik / Christian: Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship

Christelik / Christian  -  Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship
R 150
R 135Jy spaar R 15
Icons, celebrities, mode, movies, musiek - buzz words in die lewe van elke tieners. Dinge wat nie net jou lewe laat buzz nie, maar ongelukkig jou toekoms kan bust.

Die Hollywood Hang-up sal 'n wake-up call wees vie elke jong ou en meisie oor die invloed wat hierdie media op hulle het - of dit nou gaan oor mooi lywe, sensualiteit, drank, dwelms, sukses of die wanpersepsies oor verhoudinge - dit alles word deur Gretha ontbloot.
Publikasiedatum: 2011-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620444118

Christelik / Christian: Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship

Christelik / Christian  -  Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship
R 120
R 108Jy spaar R 12
Natuurlik weet kinders van die Here dat hulle getroud moet wees voordat hulle seks mag hê. Maar jongmense wonder dikwels wat God se rede is? En wat gemaak as jy regtig ware liefde gevind het? Tel dieselfde dinge dan ook? Wat van vry? Hoe ver is té ver? So baie vrae, so min antwoorde!
Publikasiedatum: 2009-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.