●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Fransie Snyman

Results 1 to 15 of 15
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201731

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 230
R 99Jy spaar R 131
Hierdie boek is nie 'n selfdoengids oor tradisionele raamwerk nie - dit is propvol oorspronklike idees en wys jou hoe om ou rame te vernuwe, te herwin en te hergebruik en hoe om kaal rame te tooi sodat jy jou foto's, prente en ander items op hul mooiste kan vertoon. Die boek fokus op maklike en ongewone rame wat in en om die huis gebruik kan word, vir enigiets van miniatuurparfuumbottels tot 'n groot swartbord vir 'n kinderkamer. Dit bevat aanwysings vir baie basiese raamkonstruksie, asook hope inligting oor afwerkingstegnieke vir kaal rame en maniere om ou rame nuwe lewe te gee. Die boek spoor jou aan om anders na rame te kyk en verder as hout en verstekhoeke te gaan. Leer om rame te maak met polistireenkroonlyste, polimeerklei, tydskrifblaaie, afvalstukkies leer, karton en watteersel, draad, lap, liniale, 'n ou fietsband en ander vondste en te versier met uiteenlopende materiaal soos gebruikte seesakkies en goudblad. Daar is ook rame wat funksioneel sowel as dekoratief is en kan dien as organiseerders vir enigiets van serpe tot notas en memos. Praktiese wenke en stap-vir-stap-foto's word aangevul deur pragtige kleurfoto's van meer as 60 voltooide rame.
Publikasiedatum: 2018-09-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201724

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
This book is not a DIY of framing and frame making - it is brimful of ideas, showing you how to refinish, recycle and re-use old frames, and how to embellish frame blanks to best display your photographs, pictures and other items. It is dedicated to easy and unusual frames to be used in and around the house, for everything from miniature perfume bottles to a large blackboard for a nursery. You will find instructions for very basic frame construction from scratch, as well as loads of information on finishing techniques for frame blanks and ways to repurpose old frames.
Let the book guide you to think out of the box and move beyond wood and mitred corners. Learn to make frames using polystyrene cornices, polymer clay, magazine pages, leather off-cuts, card stock and wadding, wire, fabric, rulers, a discarded bicycle tyre and other findings and decorating materials as diverse as discarded teabags and gold leaf. Also included are frames that are both decorative and functional, acting as organisers for anything from scarves to notes and memos.

Filled with practical hints and tips, illustrated with step-by-step photographs and boasting beautiful pictures of more than 60 completed frames, this book contains everything you need to fill your home with eye-catching creative frames.
Publikasiedatum: 2018-09-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928376019

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
One of the most popular crafts to re-emerge recently, decoupage is ideal to decorate just about anything.

Starting with tools and materials, preparation of bases and blanks, choosing napkins, paper and fabric, cutting techniques and finding the perfect product for the effect you want to achieve, the book contains more than 50 appealing projects with clear step by step instructions and photographs.

Following the trend to upcycle, decoupage is a fun and easy way to transform just about anything as it works on a wide range of surfaces, from glass and plastic to fabric and wood. Combining traditional and new techniques with the huge variety of specialist products available today there is no limit to what you can achieve.

Suitable for beginners, this lavishly illustrated book will also inspire experienced crafters. The text is packed with useful information, helpful hints and sound advice.
Publikasiedatum: 2017-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928376026

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 225
R 99Jy spaar R 126
Découpage, een van die gewildste handwerksoorte wat weer sy verskyning, is ideaal om bykans enigiets te versier!

Découpage, een van die gewildste handwerksoorte wat onlangs weer sy verskyning gemaak het, is ideaal om bykans enigiets te versier: van klein kissies tot groot meubelstukke. Dit skop af met materiaal en toerusting, die voorbereiding van basisse, kies van servette, papier en lap, snytegnieke en hoe om die regte produk vir jou projek te kies en bespreek dan meer as 50 aanvallige projekte met duidelike stap-vir-stap-aanwysings en lieflike foto's van die eindproduk.

Met die huidige fokus op herwinning is découpage 'n prettige en maklike manier om enigiets 'n nuwe baadjie te gee omdat dit op so 'n groot verskeidenheid oppervlakke kan werk - van glas en plastiek tot lap en hout. Danksy die beskikbaarheid van soveel doelspesifieke produkte kan jy die tradisionele en nuwe tegnieke kombineer in 'n legio moontlikhede.

Die boek is geskik vir beginners, en 'n sekere bron van inspirasie vir meer gevorderede handwerkers. Die projekte wissel van plekmatjies en blikke, tot groter projekte soos stoele, 'n bedkopstuk en 'n fotomuur.
Publikasiedatum: 2017-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201663

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 280
R 120Jy spaar R 160
Dit bevat volledige planne met tafelversierings, blomme en alles anders wat nodig is om tafels vir 25 verskillende geleenthede te dek, asook meer as 50 watertandlekker resepte en aanwysings om tafelelemente soos servetringe, naamkaartjies, plekmatjies, geskenkboksies en ander dekoratiewe bykomstighede te maak. Praktiese inligting oor basiese beplanning, van die samestelling van inspirasieborde en idees vir ongewone onderborde tot die uitsoek van musiek en die volmaakte gasgeskenk, word aangevul deur uitgebreide fotobyskrifte wat die leser vertel hoe om alles na te doen. Die resepte is in 'n afsonderlike afdeling, gevolg deur aanwysings en patrone vir selfdoenprojekte wat nie volledig in die byskrifte gedek kon word nie. Daar is ook 'n oorvloed wenke en voorstelle vir eenvoudige aanbiedingstegnieke, die skedulering van take sodat jy die geleentheid saam met jou gaste kan geniet, en maniere om jou persoonlike stempel op alles af te druk.
Publikasiedatum: 2016-10-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201397

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 230
R 99Jy spaar R 131
An invaluable resource for every card maker! Filled with ideas for card makers of all levels and especially useful when you just don't know where to start, this fabulous collection of blueprints will simplify the process of creating beautiful cards. Basic information on colour, composition and balance is practically applied in easy to follow sketches that will help you save time and give you a basic design so you can focus your creativity on selecting and combining the different elements. Each sketch has detailed information on the proportion, placement and sizes of all elements, so you can use your existing supply of paper, cardstock and embellishments to create the cards, knowing that all the elements will be balanced and the card visually pleasing. They are both time-saving and a great way to use up scraps from earlier paper projects. Each sketch has multiple application possibilities when rotated clockwise or anti clockwise, or flipped horizontally or vertically, or inverted. Layouts are included for standard, square, oblong and large cards in both vertical and horizontal orientation. Each sketch is illustrated with multiple examples of cards made by different card makers, showing you several applications of the same plan in different styles, from really simple to intricately layered ones. Examples show how the same basic design can be used for several occasions, from birthdays to wedding invitations. With a basic plan in hand you can think out of the box and use embellishments and paper combinations in ways that you have never thought of before.
Publikasiedatum: 2015-06-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201403

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Hierdie boek is propvol idees vir kaartjiemakers op alle vlakke en kom met 'n wonderlike versameling bloudrukke.
'n Onmisbare hulpbron vir elke kaartjiemaker. Dit vereenvoudig die proses en verseker pragtige handgemaakte kaartjies.
Basiese inligting oor kleur, komposisie en balans word prakties toegepas in eenvoudige getekende planne wat jy vinnig kan volg sodat jy jou skeppende energie kan gebruik vir die kies en samestelling van verskillende elemente. Daar is by elke plan gedetailleerde inligting oor die verhoudings, plasing en groottes van al die elemente sodat jy jou bestaande karton, papier en tooisels kan gebruik. So kan jy nie net tyd bespaar nie, maar ook oorskietstukkies papier benut.
- Elke plan kan op verskeie maniere toegepas word deur dit regsom of linksom, horisontaal of vertikaal te draai of om te keer
- Daar is vertikale en horisontale uitlegte vir standaardgrootte, vierkantige, langwerpige en groot kaartjies
- Elke plan word geïllustreer met foto's van verskeie kaartjies wat daarvolgens gemaak is wat wys hoe dieselfde plan verskillende toepassingsmoontlikhede het - van regtig eenvoudig tot ingewikkelde laag-op-laag kaartjies
- Voorbeelde toon hoe dieselfde basiese ontwerp vir kaartjies vir verskillende geleenthede gebruik kan word - van Valentynsdag tot Kersfees
- Met 'n basiese plan tot jou beskikking kan jy jou verbeelding vrye teuels gee en jou papier en tooisels op maniere gebruik waaraan jy nog nie gedink het nie.
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201229

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
This book shows you how to make a range of colourful decorative and functional boxes and bags, great to use for gifts but also handy in the home. Using adhesive, scrapbook paper, cardstock, fabric, lace, embellishments, washi-tape, ribbon and whatever you have, you can create a stunning array of boxes following the detailed instructions and step-by-step photographs. Learn to construct square, oblong, pyramid-, heart- or star-shaped, hectagonal and window boxes, or try your hand at simple origami boxes, pillow boxes and gift bags. There are boxes of all shapes and sizes, both practical and decorative, and they can be put to all sorts of uses. Full page photographs of all the completed boxes and bags not only delight but also suggest specific uses. The book also includes templates to make them easy to construct.
Publikasiedatum: 2014-09-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201236

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Hierdie boek wys jou hoe om 'n groot verskeidenheid dekoratiewe en funksionele boksies en sakkies te maak, ideaal om vir geskenke te gebruik, maar ook nuttig in die huis. Deur die gedetailleerde aanwysings en stap-vir-stap foto's te volg, kan jy met gom, fotoplakboekpapier, kartonvelle, lap, lint, kant, washi-lint, tooisels of wat jy ook al beskikbaar het, self pragtige boksies en houers maak. Leer om langwerpige, vierkantige, seskantige, piramied-, ster-, hartvormige en vensterboksies te maak, of probeer eenvoudige origami-boksies, koevertboksies en geskenksakkies maak. Daar is boksies van verskeie groottes en vorms, en hulle kan vir verskillende doeleindes benut word. Treffende volbladfoto's van die voltooide projekte is nie net 'n lus vir die oog nie, maar gee ook gebruiksvoorstelle. Die ingeslote patrone met vergrotingsmates maak dit maklik om die boksies te skep.
Publikasiedatum: 2014-09-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920479756

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 185
Maak vrolike en funksionele items uit klei.
Publikasiedatum: 2013-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920479237

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 200
Handwerkentoesias Fransie Snyman deel haar idees vir handgemaakte kaartjies en wys jou hoe om hulle uit te voer.

Daar is 'n groot verskeidenheid tegnieke, van vou- en ponswerk tot stik- en inkwerk, met genoeg inligting dat jy nooit weer hoef te wonder hoe jy 'n oorspronklike kaartjie kan ontwerp en maak nie. Elke tegniek word met stap-vir-stap-foto's en -aanwysings verduidelik, gevolg deur etlike voorbeelde waar dié spesifieke tegniek gebruik is.
Publikasiedatum: 2012-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920479220

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 210
Multicrafter and paper fanatic Fransie Snyman shares her card-making ideas and shows you how to execute them.

Featuring a wide variety of techniques, from folding and punching to stitching and inking, the book contains all the information you may need never to be stuck for original construction or composition ideas. Each technique is explained with clear step-by-step photographs and instructions, followed by a gallery of cards using that technique. Further information and a host of practical hints and tips come in the form of extended captions with every card individually photographed.
Publikasiedatum: 2012-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920268510

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 175
Hierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, pêrels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne minder as 'n uur of twee sal kan dra - inderdaad kitsresultate!
Publikasiedatum: 2010-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781919992884

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 175
Kralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie boek sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly!
Publikasiedatum: 2008-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992259

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 75
'n Veelsydige versameling patrone met uitstekende geskenkidees. Dié boek bevat meer as 100 oorspronklike ontwerpe, elk op 'n kleur-rooster, insluitend:
Vrolike alfabetprente
Stylvolle monogramme en motiewe vir tafellinne
Oulike motiewe vir babas
Cool tienermotiewe
Kersfeesontwerpe
Maklike patrone vir kinders
Publikasiedatum: 2006-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.