●●● R50 aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Fatima Sydow

Results 1 to 3 of 3
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798181693

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 360
Fatima Sydow is the Cape Malay cooking queen. Fatima Sydow Cooks is an ode to her authentic self and the delicious, flavoursome family food she loves to cook. Think mussel curry, home-baked bread to mop up the creamy sauce, slow-braised, soft-as-butter short ribs, a real-deal masala steak sandwich and a hearty, wholesome oxtail stew. A book for everyone, with a bit of Fatima magic - and a few novel twists to some of the classics. From the co-author of the topseller Cape, Curry and Koesisters.
Publikasiedatum: 2021-03-25
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177733

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 350
In Cape Curry & Koesisters, twin sisters Fatima and Gadija takes us on a Cape Malay food trip, which is also a journey of life, as the recipes are linked with memories of their childhood on the Cape Flats. They believe in home cooking and recipes that are quick, easy and affordable. Easy, yet never boring, there's something for every taste and every occasion. Try your hand at their curries with sambals on the side and dhaltjies for a bit of bite.
Publikasiedatum: 2019-04-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177726

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 350
In Kaap, kerrie & koesisters neem die tweelingsusters Fatima en Gadija ons op 'n tradisionele Kaaps-Maleise kosreis wat terselfdertyd ook 'n lewensreis is, want die resepte word saamgesnoer met herinneringe aan hulle grootwordjare op die Kaapse Vlakte en die vroue wat so 'n groot rol gespeel het om 'n liefde vir koskook en bak by hulle te kweek.
Die susters glo aan lekker huiskos en resepte wat vinnig, maklik en bekostigbaar is - soos wat hulle geliefde oorlede moeder se kookstyl ook was. Maar die boek bevat ook uithangresepte vir daardie spesiale geleenthede! Wat is dan nou lekkerder as 'n pot tradisionele gheemakerrie, of Fatima se alombekende kerrievis, akni, dhaltjies en piesangbrood? En probeer gerus Gadija se sambals, smoortjies en bredies met die geurigste speserye.

Met afdelings soos sop, bredies, poedings, vleis, vis, koeke en gebak is die boek beslis 'n moet vir elke Kaaps-Maleise lekkerbek - en elkeen wat nog altyd meer wou weet van die Kaaps-Maleise kookkuns!
Publikasiedatum: 2019-04-15

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.