●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Eben Venter

Results 1 to 8 of 8
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415209974

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 300
Simon Avend, a South African living in Australia, can be unruly. He often sets out to exotic destinations, indulging his desires in places like Bali, Istanbul, Tokyo, and the Wild Coast.

But along the way unsettling memories arise, of people and also places, especially the cattle farm in the Eastern Cape where he grew up. He approaches a therapist to help him make sense of his past, a process that leads them both on a journey of discovery.

When circumstances bring Simon back to South Africa, he must confront the beauty and bitterness of his country of birth, and of the people to whom he is bound.

Green as the Sky is Blue is a bold, unflinching exploration of sexuality, intimacy, and the paradox that lies at the heart of our humanity.
Publikasiedatum: 2018-07-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624079071

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 340
Konstant Wasserman se pad loop dood. Sy mense met hul verstarde lewens en hul aansprake dryf hom tot raserny, dryf hom die land uit: Australië toe. In Sydney leer hy kook in 'n restaurant en vind hy vrye geeste wat hom verstaan. Die liefde, in 'n smeulende gedaante, terg sy sinne. Hy is vry. Tot die vreemde blou merke op sy bene begin uitslaan en hy begin siek word.
Publikasiedatum: 2018-07-13
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624082613

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 335
Simon is 'n wêreldreisiger, vertroud met die reëls van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van 'n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam, met dr. Spiteri se insigte. 'n Vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit.
Publikasiedatum: 2017-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780624055341

Fiction: Novels

Vertaler: Michiel Heyns
Fiction  -  Novels
R 290
He presses the button to activate the screen of the CCTV system: two sharply pointed dog's ears. A wolfhound; except that a wolfhound can't reach that high. He keeps the button pressed in and peers at the blue-grey night scene of the pavement and the section of the road covered by the cameras at the gate. The dog's head, abnormally large, stares back at him. There's something about the hairiness of the dog hairs and the oddly impassive gaze of the dark pin-hole eyes that doesn't seem quite right. And where's the rest of the dog-creature's body? He knows who it is even before the deliberately-gruffened voice comes over the intercom.
'Matt,' says the dog-muzzle, 'it's me. Please open up.'

Mattheus Duiker, the only son of Benjamin Duiker, the former owner of Duiker's Motors, opens the gate of their Cape Town mansion to his lover, Jack. Disguised as a wolf, Jack invades the intimate darkness in which Matt is waiting for his father to die and for his own life to take off. Shiny-eyed at the prospect, the two young men sneak past the study where the old blind man, dwelling on melancholy attachments and sombre suspicions, sits listening for the footfall of death.

Eben Venter's novel is an unsparing investigation into the relation between a father and his son, into the disenfranchisement of a man who can glean scant wisdom from the past to equip him for life in a rapidly changing dispensation. Passionate. Disturbing. A masterly unravelling of the fragile thread of feeling - Eben Venter at the top of his game.
Publikasiedatum: 2013-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780624054993

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 330
Op die skerm van die kring-TV sien hy dit: twee skerp gepunte hondeore by die voorhek. 'n Wolfhond? Hy hou die knoppie in en tuur na die blougrys nagtoneel - en die buitengewoon groot hondekop wat hom stip aanstaar. Daar is iets aan die stil blik van die donker oë wat nie heeltemal reg lyk nie, en die oomblik dat die hees stem oor die luidspreker kom, weet Mattheüs wat dit is.

'Matt,' sê die hondebek, 'dis ek. Maak oop asseblief.'

Mattheüs Duiker, seun van Benjamin Duiker, eertydse eienaar van Duiker's Motors, maak die hek van die Kaapse herehuis oop vir sy minnaar Jack. Vermom soos 'n wolf dring Jack die intieme donkerte binne waar Matt wag dat sy pa doodgaan sodat sý lewe kan begin. Blinkoog oor die vooruitsigte sluip die twee jonges verby die studeerkamer waar die blinde ou man, deurdrenk van droewe verknogthede en donker vermoedens, sit en wag vir die voetval van die dood.

Eben Venter se roman is 'n diepsnydende ondersoek na die verhouding tussen pa en seun, na die ontreddering van 'n man wat bitter min uit die verlede kan neem om hom toe te rus vir 'n lewe in 'n snel veranderende bestel. Intens. Ontstellend. 'n Meesterlike ontrafeling van die dun lyn van gevoel - Venter aan die toppunt van sy vermoëns.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624044253

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 265
Konstant Wasserman rebels against his people, culture and country. In his own words: I'm going to get the hell away from here and make the life I want somewhere else. Thus he migrates to Sydney, Australia where he slips into a new way of life - a vegetarian diet, a crazy hairstyle and an adventure with the sexually ambivalent Jude. With this 'dark horse' of his, he arrives at places where he'd never wanted to go. In the Wollondilly wilderness west of Sydney, he discovers the first symptoms of a terminal disease. Now his real journey starts.
Publikasiedatum: 2010-04-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624048138

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 340
Lucky is 'n rentboy. Die vryhede wat die nuwe demokratiese bestel het, het hy nie benut om geleertheid te bekom nie. Al is hy begaafd. Hy het ook nie die politiek aangegryp nie. Al loop hy oor van charisma. Lucky vier sy vryheid op die direkste moontlike manier, naamlik met die lyf, en aan enigeen wat kan betaal - man, vrou, oud en jonk, boer en burgemeester - bied hy die ekstases van die lyf.
Publikasiedatum: 2009-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780624041603

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 290
'Bill Scheiffer se taal is die taal van sy hande. Daarom weet sy hy praat toe hy die heel eerste keer sy hande hoog tussen haar dye inglip.'
Publikasiedatum: 2003-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.