●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Dale

Results 1 to 15 of 89
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781911632726

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 460
R 414Jy spaar R 46
Anatolia: Adventures in Turkish Eating is a richly illustrated, entertaining and informative exploration of the cooking culture of old and new Turkey. Somer Sivrioglu re-imagines the traditions of his homeland, presenting recipes ranging from the grand banquets of the Ottoman empire to the spicy snacks of Istanbul's street stalls. The book features more than 100 dishes, and images of the recipes are complemented by specially commissioned photographs shot on location in Turkey, with spreads on local artisans and producers and their specialties.
Publikasiedatum: 2020-03-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799399158

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 250
R 225Jy spaar R 25
Geboei aan die verlede ... Christoff de Lange is 'n lid van die polisie se taakmageenheid. Hy word valslik van dwelmhandel aangekla en kry drie jaar tronkstraf. Hy spandeer elke sent wat hy het op regshulp om sy onskuld te probeer bewys, maar as hy uiteindelik 'n kwytskelding kry, is hy steeds nie nader aan die waarheid as die dag waarop hy gearresteer is nie. Hy is sinies, bitter en werkloos. Met die hulp van oom Bertie, 'n afgetrede sersant en sy vriend, vind hy 'n werk en 'n plek om te woon in Stoffel Myburgh se houtwerkfabriek op 'n kleinhoewe buite Johannesburg. Juanita, Stoffel se dogter wat ook daar werk, is minder entoesiasties oor haar pa se besluit. Daar is absoluut geen plek in haar lewe vir gevangenes of Lotharios nie. Buitendien dra sy swaar aan haar eie bagasie. Totdat sy die verlede kan vergeet en skielik nie 'n toekoms sonder hom kan voorstel nie ...
Publikasiedatum: 2020-03-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624089179

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 290
R 261Jy spaar R 29
Knysnabos, die 1930's. Karoliena Kapp is 'n alleenkind wie se pa vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan is: daarna het sy die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy word raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewikkel het, en nog voordat Karoliena twintig is, trou hulle.
Maar skaars 'n dag later weet sy sy het verkeerd gekies, haar vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang, en sy vat die pad terug bos toe...
Net soos met Dalene Matthee se ander bosromans, Fiela se kind, Kringe in 'n bos en Moerbeibos, slaag Toorbos daarin om die oerwereld van bome, olifante, bloubokkies en bosverskynings op te tower.
Publikasiedatum: 2020-01-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446187

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 50
R 45Jy spaar R 5
Leesvlak: Rooi

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Pienk, Rooi, Geel, Blou, Groen,Oranje - Einde van Graad R
Turkoois, Pers, Goud - Einde van Graad 1
Wit, Lemmetjie - Einde van Graad 2
Standaard afleweringsterme is van toepassi
Publikasiedatum: 2019-10-18
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446170

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 50
R 45Jy spaar R 5
Leesvlak: Pienk

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Pienk, Rooi, Geel, Blou, Groen,Oranje - Einde van Graad R
Turkoois, Pers, Goud - Einde van Graad 1
Wit, Lemmetjie - Einde van Graad 2
Publikasiedatum: 2019-10-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446194

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 50
R 45Jy spaar R 5
Leesvlak: Pienk

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Pienk, Rooi, Geel, Blou, Groen,Oranje - Einde van Graad R
Turkoois, Pers, Goud - Einde van Graad 1
Wit, Lemmetjie - Einde van Graad 2
Publikasiedatum: 2019-10-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446200

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 50
R 45Jy spaar R 5
Leesvlak: Pienk

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Pienk, Rooi, Geel, Blou, Groen,Oranje - Einde van Graad R
Turkoois, Pers, Goud - Einde van Graad 1
Wit, Lemmetjie - Einde van Graad 2
Publikasiedatum: 2019-10-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781785042409

Nie-fiksie / Non-fiction: Besigheid / Business

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Besigheid / Business
R 230
R 207Jy spaar R 23
Perfect your social skills and master any conversation

The most famous confidence-boosting book ever published, with sales of over 16 million copies worldwide

Millions of people around the world have improved their lives based on the teachings of Dale Carnegie. In How to Win Friends and Influence People, he offers practical advice and techniques, in his exuberant and conversational style, for how to get out of a mental rut and make life more rewarding. His advice has stood the test of time and will teach you how to:

- make friends quickly and easily
- increase your popularity
- persuade people to follow your way of thinking
- enable you to win new clients and customers
- become a better speaker
- boost enthusiasm among your colleagues

This classic book will turn your relationships around and improve your interactions with everyone in your life.
Publikasiedatum: 2019-08-29
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431622603

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 199
R 179Jy spaar R 20
Die 366 oordenkings in Reis lig deur die lewe sal lesers inspireer om met oorvloedige vreugde te leef.
Deur haar bemoedigende oordenkings gebou om die tema van reis, lei topverkoper-outeur Dalene Reyburn vroue om te besef dat die hemelse Vader elke tree van ons lewensreis by ons is. Sy liefde, teenwoordigheid en sorg sal ons ook toelaat om lig te reis. Hy laat ons nooit in die steek nie. Hy hou nooit op om ons te herinner aan sy genadegreep op ons lewens nie. Hy sien die einde van die reis reeds aan die begin en niks vang Hom onkant nie. Hy het ons reisplan vooraf uitgewerk, en wanneer ons saam met Hom reis, is die reis vervullend, opwindend en vol vreugde.

Reis lig deur die lewe sal vroue in staat stel om hulle skoene uit te skop en ligvoets die lewensreis saam met God aan te pak.
Publikasiedatum: 2019-08-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780091906818

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 230
R 207Jy spaar R 23
Perfect your social skills and master any conversation

The most famous confidence-boosting book ever published, with sales of over 16 million copies worldwide

Millions of people around the world have improved their lives based on the teachings of Dale Carnegie. In How to Win Friends and Influence People, he offers practical advice and techniques, in his exuberant and conversational style, for how to get out of a mental rut and make life more rewarding. His advice has stood the test of time and will teach you how to:

- make friends quickly and easily
- increase your popularity
- persuade people to follow your way of thinking
- enable you to win new clients and customers
- become a better speaker
- boost enthusiasm among your colleagues

This classic book will turn your relationships around and improve your interactions with everyone in your life.

Dale Carnegie, known as 'the arch-priest of the art of making friends', pioneered the development of personal business skills, self-confidence and motivational techniques. His books - most notably How to Win Friends and Influence People - have sold tens of millions worldwide and, even in today's changing climate, they remain as popular as ever.
Publikasiedatum: 2019-08-09
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781760632717

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 250
R 225Jy spaar R 25
Award-winning writer and nurse Sallie Tisdale offers a lyrical, thought-provoking yet practical perspective on death and dying in this frank, direct and compassionate meditation on the inevitable. _______________________________________ From the sublime to the ridiculous, Tisdale leads the reader through the peaks and troughs of death with a calm, wise and humorous hand. More than a how-to manual or a spiritual bible, this is a graceful compilation of honest and intimate anecdotes based on the deaths Tisdale has witnessed in her work and life, as well as stories from cultures, traditions and literature around the world. As Tisdale explores all the heartbreaking, beautiful, terrifying, confusing, absurd and even joyful experiences that accompany the work of dying, she also addresses the meaning of 'a good death', how to communicate with the dying, loved ones, doctors and more, and what to expect, physically and emotionally, from the last months, days and hours of life. Beautifully written and compulsively readable, Advice for the Dying offers the resources and reassurance that we all need for planning the ends of our lives. It is essential reading for all of us.
Publikasiedatum: 2019-06-28
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624087823

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 300
R 270Jy spaar R 30
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Publikasiedatum: 2019-06-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781984825865

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 255
R 230Jy spaar R 25
ABOUT THE ESSENTIAL VEGETARIAN KETO COOKBOOK
65 delicious, easy-to-prepare ketogenic recipes for vegetarians, who can now enjoy the benefits of the diet that is taking the world by storm.

Who says vegetarians can't go keto? The most talked-about diet in the world is now reaching a whole new audience with The Essential Vegetarian Keto Cookbook. Featuring 65 low-carbohydrate, high-fat, moderate-protein, vegetarian (and pescatarian) recipes, readers who assumed ketogenic eating was off-limits for their lifestyle can now prepare easy, delicious, keto-compliant meals.

Try coconut-almond chia pudding, pumpkin pie pancakes, roasted cauliflower-turmeric soup, and easy, filling keto-fied salads. Including 40 photos, an overview of the ketogenic diet and its main health benefits, and tips on how to meet and track macros, this cookbook includes everything vegetarians need to know to prepare keto-friendly recipes, without any of the overwhelming extras.
Publikasiedatum: 2019-06-14
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781984825889

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 255
R 230Jy spaar R 25
ABOUT THE ESSENTIAL VEGAN KETO COOKBOOK
65 delicious, easy-to-prepare ketogenic recipes for vegans, who can now enjoy the benefits of the diet that is taking the world by storm

Who says vegans can't go keto? The most talked-about diet in the world is now reaching a whole new audience with THE ESSENTIAL VEGAN KETO COOKBOOK. Featuring 65 low-carbohydrate, high-fat, moderate-protein, vegan recipes, readers who assumed ketogenic eating was off-limits for their lifestyle can now prepare easy, delicious, keto-compliant meals.

Try sunflower seed waffles, Tex-Mex cauliflower steaks with guacamole, creamy “cheeseball” bites, and delicious desserts like a macadamia nut mug cake. Including 40 photos, an overview of the ketogenic diet and its main health benefits, and tips on how to meet and track macros, this cookbook includes everything vegans need to know to prepare keto-friendly recipes, without any of the overwhelming extras.
Publikasiedatum: 2019-06-14
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431622177

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 170
R 153Jy spaar R 17
Die mens is meesterlik aanmekaargesit - liggaam, siel en gees. Maar as een van hierdie aspekte skade ly, beïnvloed dit 'n mens se hele wese.
Die heel beste jy! bespreek hierdie drie aspekte in drie afdelings, naamlik: 1. 'n gesonde liggaam, 2. 'n gesonde sielsdimensie en 3. 'n gesonde geestelike lewe.
In afdeling 1 bespreek Esther van der Spuy die nuutste navorsing oor onder andere eetversteurings, emosionele eet, verslawing, slaap en oefening. Sy kyk na moontlike oorsake en gevolge sowel as moontlike oplossings en stappe vir volhoubare besluitneming en heelwording.
Dalena Vogel belig in afdeling 2 kundig die effek, gevolge en genesing van emosionele seerkry sodat 'n mens jouself kan monitor en wyse besluite kan neem om gesond te word.
Dirkie van der Spuy moedig lesers in afdeling 3 aan om stappe te neem om geestelik te groei en deel te word van 'n gesonde geestelike liggaam waarin die Heilige Gees woon.
Hierdie is 'n alles-in-een-handleiding wat 'n mens inspireer om die heel beste jy te word.
Publikasiedatum: 2019-04-20

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.