●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Christa Swanepoel

Results 1 to 15 of 24
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432311483

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 240
20 HEKELTEGNIEKE met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat verskillende tegnieke en idees waarvoor hekelwerk gebruik kan word. Elke tegniek word vergesel deur een of meer patrone om die spesifieke tegniek op 'n moderne manier uit te beeld. Die skrywer verskaf basiese hekeltegnieke vir die beginner, asook meer gevorderde tegnieke vir diegene wat reeds ervare met hekelwerk is. Hekeltegnieke en patrone word volledig verduidelik met stappe, diagramme en foto's; benodighede en nuttige wenke word ook verskaf. 20 HEKELTEGNIEKE is geskryf om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee. INHOUD Inleiding, Vingerhekel, Loodglashekel, Tunisiese hekel, Tapisseriehekel, Haarnaaldhekel, Filethekel,Tunisiese entrelac-hekel, Touhekel, Hoek-tot-hoek-hekel, Kronkelhekel, T-hemphekel, Hekelhaak,Tartanhekel, Bavariese hekel, Besemstokhekel, Draadhekel, Mosaïekhekel, Intarsiahekel,Amigurumi, Hekel met krale
Publikasiedatum: 2022-07-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639602530

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 240
Iets vir elke brei-entoesias. Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie breiboek bied 'n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Brei saam met Vrouekeur. Die 50 breipatrone beloof om elkeen se brei-lus te bevredig en jou te inspireer om daardie babakombers of trui te brei. Die patrone is mooi en prakties genoeg sodat enigiemand dit kan brei. Daar is 'n groot verskeidenheid patroonsteke vir oud en jonk en nuttige wenke wat jou die geleentheid bied om ook ander artikels te brei.
Publikasiedatum: 2021-06-11
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639602547

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 250
Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie hekelboek bied 'n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Hekel saam met Vrouekeur. Die 50 hekelpatrone beloof om elkeen se hekel-lus te bevredig en jou te inspireer om daardie babakombers of trui te hekel. Die patrone is mooi en prakties genoeg sodat enigiemand dit kan hekel. Daar is 'n groot verskeidenheid patroonsteke vir oud en jonk en nuttige wenke wat jou die geleentheid bied om ook ander artikels te hekel.
Publikasiedatum: 2021-05-04
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799382877

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 370
Vrouekeur 50 breipatrone bied 'n breibonanza vir die ywerige handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe breipatrone in een boek, opgedeel in 5 temas: Babas, Meisies, Seuns, Mans en Troeteldiere. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, wat die boek ideaal maak vir beginners asook brei-entoesiaste met meer gevorderde vaardighede. Projekte wat aangepak word wissel van skattige babamussies en -truitjies tot truie, serpe en musse vir kinders en vir mans. Troeteldierliefhebbers sal mal wees oor die hoofstuk wat items vir troeteldiere, soos verskeie hondejassies, 'n drasak, katbedjie en - speelgoed, bevat! Die boek bevat ook 'n lys van brei-afkortings in Afrikaans en Engels.
Publikasiedatum: 2017-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799374179

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 370
50 Hekelpatrone bied 'n hekelbonanza vir die ywerige handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe hekelpatrone in een boek aan, verdeel in 5 hoofstukke met 10 patrone elk. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, so die boek is ideaal vir beginners asook hekelentoesiaste met meer gevorderde vaardighede. Projekte wat aangepak word wissel van skattige babamussies en -skoentjies tot truie vir vroue en selfs 'n minirompie wat enige tienerhart sal verbly! Hoofstukke: Babaskoentjies Babamussies Klere vir dogters Truie vir vroue Komberse
Publikasiedatum: 2016-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799374568

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 95
Brei saam met Vrouekeur bied vir die brei-entoesias 'n reeks boekies met splinternuwe, mooi en praktiese patrone. Die groot verskeidenheid interessante patroonsteke en die wenke gee jou boonop die geleentheid om nog meer artikels te brei.
Publikasiedatum: 2015-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799374551

9780799374544

9780799374537

9780799374520

9780799374308

R 85
Brei saam met Vrouekeur bied vir die brei-entoesias 'n reeks boekies met splinternuwe, mooi en praktiese patrone in elk. Die groot verskeidenheid interessante patroonsteke en die wenke gee jou die geleentheid om talle artikels te brei.
Beslis 'n breibonanza vir die ywerige breier!
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799374292

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 85
Brei saam met Vrouekeur bied vir die brei-entoesias 'n reeks boekies met splinternuwe, mooi en praktiese patrone in elk. Die groot verskeidenheid interessante patroonsteke en die
wenke gee jou die geleentheid om talle artikels te brei.
Beslis 'n breibonanza vir die ywerige breier!
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799368185

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 95
Die reeks bestaan uit 10 boekies van 10 patrone elk in 'n spesifieke tema.
Publikasiedatum: 2014-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799368178

9780799364545

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.