●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Burger Cillié

Results 1 to 8 of 8
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

1

9781928363125

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 695
R 556Jy spaar R 139
VELD Birds of Southern Africa: The complete photographic guide incorporates the latest photographs of, and research and atlas information on, all species of birds recorded in southern Africa to date. This comprehensive field guide contains almost 2 000 beautiful colour photographs, as well as:
• the latest information on all 991 bird species in southern Africa
• concise entries focusing on identification, behaviour, possible confusion and habitat, along with differences in sex, age, colour morphs and subspecies
• at-a-glance information on each species' size, food, status and sociality
• brand-new, colour-coded distribution maps reflecting each bird's status and abundance
• full-length and quick indexes
• an app providing bird calls and additional photographs of plumage variations.

An essential companion, whether you're out in the field or on the couch at home.
Publikasiedatum: 2022-07-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

3

9781928363132

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 695
R 556Jy spaar R 139
VELD Voëls van Suider-Afrika: Die volledige fotogids bring die heel nuutste foto's, navorsing en verspreidingsdata oor alle voëlspesies wat tot op hede in Suider-Afrika aangeteken is, byeen. Hierdie omvattende veldgids bevat nagenoeg 2 000 pragtige kleurfoto's, asook:
• die nuutste inligting oor die 991 voëlspesies in Suider-Afrika
• bondige inskrywings wat fokus op identifikasie, moontlike verwarring, gedrag en habitat, asook verskille in geslag, ouderdom, kleurvariasies en subspesies
• opsommende inligting oor elke voëlspesie se grootte, kos, status en sosialiteit
• bygewerkte, kleurgekodeerde verspreidingskaarte wat elke voël se status en digtheid aandui
• 'n volledige en verkorte register
• 'n toepassing (“app”) met voëlroepe en addisionele foto's van kleurvariasies.

Of jy buite in die veld of op die rusbank in jou huis is, is hierdie gids 'n onontbeerlike metgesel.
Publikasiedatum: 2022-07-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217471

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 325
Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek.

Die nuwe uitgawe sluit in:

Uitgebreide aantal kleiner soogdierspesies en agt van die meer volop seesoogdiere. 'n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer.
'n Skets wat die grootteverhouding tussen die dierespesie en 'n mens aandui.
Volledige spesiebeskrywings, ingesluit inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, geslagsverskille, lewensduur, vyande, habitat, gewoontes, voortplanting en geluid van 137 van die mees algemene soogiere van Suider-Afrika.
Meer as 200 volkleurfoto's wat die manlike en vroulike diere sowel as verskillende subspesies, waar van toepassing, illustreer.
Revolutionêre ontwikkeling wat lesers in staat stel om die diergeluide te hoor deur met die Klankleser® (nie by die boek ingesluit) aan die foto te raak.
Kleurfoto's en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore.
Bygewerkte verspreidingskaarte van al die spesies.
Sluit die Groot Vyf in.
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217464

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 310
The new edition of this popular field guide has been fully revised and updated, making it one of the most comprehensive guides to the land mammals of the sub-region. The new edition includes: An easy-to-use system to identify the mammals in the book. Detailed species descriptions, including information on the conservation status, size, food, life expectancy, enemies, habits, more than 200 excellent colour photographs of the male and female animals. Photographs and illustrations of field signs, such as droppings and spoor, as well as distribution maps. A table illustrating the tracks (spoor) of all the animals featured. Illustrations showing the difference in size between each animal and a human. A brand-new section which includes examples from all the families of smaller mammals, such as shrews, elephant shrews, moles, mole rats, bats, rats and mice.The Mammal Guide of Southern Africa is a must for game watchers, hikers and anyone with a love for nature.
Publikasiedatum: 2015-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920289713

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 150
To both the beginner and the experienced birdwatcher this compact guide will prove as indispensable as binoculars. Special features: Fits your pocket; Practical & user-friendly; Over 400 bird species; Excellent colour photographs; Logical grouping of birds; Concise biological information; English & Afrikaans names; Southern African bird numbers; Distribution maps according to the new bird atlas; Index. An essential aid for nature-lovers and heavy-weight birders, you cannot afford to be without this book.
Publikasiedatum: 2013-05-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920289249

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 140
Sakgids tot Soogdiere van Suider-Afrika is 'n handleiding tot meer as honderd soogdierspesies - van die groot katte tot muise en vlermuise. Elke inskrywing bevat 'n gedetailleerde beskrywing met: Duidelike, volkleurfoto's; inligting oor identifisering, subspesies, massa, hoogte, vokalisasie, ouderdom, habitat, gewoontes, kos, voortplanting en verskille tussen die geslagte. Besonderhede van ander spesies waarmee die soogdier verwar kan word.
Publikasiedatum: 2010-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920289232

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 140
5th edition.The Pocket Guide to Mammals of Southern Africa is a handy, compact guide to over 100 mammal species - from bog cats to mice and bats.
Publikasiedatum: 2010-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781920289720

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 150
Vir sowel die beginner as die meer ervare voëlkyker is die kompakte klein gids die antwoord. Die titel bevat die volgende aspekte: Pas in jou hempsak; prakties en gebruikersvriendelik; meer as 400 voëlsoorte; uitstekende kleurfoto's; kleurvariasies aangedui; logiese indeling van voëlgroepe; bondige biologiese inligting; Afrikaanse en Engelse name; Suider-Afrikaanse voëlnommers; verspreidingskaarte volgens die nuwe voëlatlas.
Publikasiedatum: 2007-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.