AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA

Soek resultate: Braam Klopper

Results 1 to 2 of 2
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796321947

Christelik / Christian: Troos & Berading / Bereavement & Counselling

Christelik / Christian  -  Troos & Berading / Bereavement & Counselling
R 180
R 162Jy spaar R 18
Het dit al gebeur dat iemand vir wie jy omgee 'n geliefde aan die dood afgestaan het en jou eerste gedagte is dat jy moet met hulle kontak maak? Dit is dan dalk gevolg deur die volgende gedagte dat jy nie sal weet wat om te sê nie. As jy so voel is die boek vir jou bedoel.

Braam Klopper, 'n predikant van Kemptonpark-Oos is 'n pastorale terapeut en spits homself spesifiek toe op die hantering en verwerking van rou.

Hierdie boek gee praktiese riglyne oor rou, wys spesifieke routake uit wat deurgevoer moet word en sit die sake uiteen wat na 'n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook wat die impak van selfmoord of die dood van 'n kind op die rouproses het.
Publikasiedatum: 2019-07-03
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796320087

Christelik / Christian: Troos & Berading / Bereavement & Counselling

Christelik / Christian  -  Troos & Berading / Bereavement & Counselling
R 190
R 171Jy spaar R 19
Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met 'n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is 'n praktiese gids saamgestel deur 'n dokter, 'n pastoor en 'n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat 'n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles ís daar hoop.
Publikasiedatum: 2017-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.