●●● R50 aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Audrey Bouquet

Results 1 to 4 of 4
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446279

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 60
Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan?
Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees!
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...
Publikasiedatum: 2020-01-23
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446255

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 60
Dit is die storie van 'n katjie.
Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie ... daarom is hy regtig-egtig in 'n baie slegte bui!
Dit is nie net die storie van 'n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer - die lewe is mos baie beter so.
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.
Publikasiedatum: 2020-01-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446262

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 60
Dit is die storie van 'n katjie wat alles vir homself wil hê. Hy deel nie sy speelgoed nie en stoot die ander katjies uit die pad om eerste te wees. Nou wil niemand meer met hom speel nie!
Dit is nie net die storie van 'n katjie wat alles vir homself wil hê nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om te deel en uiteindelik lekker saam met jou maatjies te speel.
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.
Publikasiedatum: 2020-01-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446286

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 60
Dit is die storie van 'n katjie wat die hele dag tekere gaan en met slaaptyd nie vaak is nie! Hoe nou gemaak?
Dit is nie net die storie van 'n katjie wat nie wil gaan slaap nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, dis mos lekker om te slaap en mooi drome te droom!
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...
Publikasiedatum: 2020-01-22

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.