●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Angus Buchan

Results 1 to 15 of 27
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431625338

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 249
Of jy nou krag nodig het vir 'n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, Alles wat ek nodig het sal jou bemoedig met beloftes en hoop uit God se Woord. Die 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan sal jou bewus maak van God se teenwoordigheid in jou lewe en dat Hy alles voorsien wat jy nodig het.
Word bemoedig om God se liefde elke dag uit te leef terwyl jy inspirasie put uit die Skrifgedeeltes en die plat-op-die-aarde raad en bemoediging van Angus Buchan.
Publikasiedatum: 2021-10-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431625543

Nie-fiksie / Non-fiction: Dagboeke / Diaries

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Dagboeke / Diaries
R 250
R 125Jy spaar R 125
Die Angus Buchan-dagbeplanner 2022 is ideaal vir elkeen wat hulle dag doelgerig saam met God wil begin, en God se leiding daagliks wil ervaar.
Onderskeidende kenmerke van hierdie 12-maand dagbeplanner:
• Bemoedigende teksverse en inspirerende aanhalings deur Angus Buchan
• 'n Bladsy per dag vir afsprake, en genoeg plek vir notas, adresse, telefoonnommers en persoonlike inligting
• 'n Lys openbare vakansiedae, omrekeningstabelle, en internasionale skakelkodes en tydsones
• 'n Jaarbeplanner vir 2022 en 2023
• 100 inspirerende beloftes uit die Woord
• Eenkleur-drukwerk
Publikasiedatum: 2021-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432134983

Nie-fiksie / Non-fiction: Dagboeke / Diaries

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Dagboeke / Diaries
R 250
R 125Jy spaar R 125
Add a little extra inspiration to your day's planning with this daily planner featuring daily Scripture verses and quotes from well-known evangelist Angus Buchan.
Efficiently schedule your life with this 12-month, page-per-day planner and write in your own time slots for appointments. Each day also includes space for notes, perfect for jotting down to-do lists or important tasks.
View 2022 and 2023 and each month at a glance and use the space provided to mark important events, birthdays and deadlines.
The front of the planner provides space for personal information and to set goals for the year. There is also a list of public holidays and school terms, metric conversions, and international dialling codes and time zones.
Record contact details and take notes on the specially designated pages in the back of the planner. Find the strength the face any challenge and draw comfort from the list of 100 favourite Scripture verses.
Publikasiedatum: 2021-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431625444

Nie-fiksie / Non-fiction: Dagboeke / Diaries

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Dagboeke / Diaries
R 350
R 175Jy spaar R 175
Die Angus Buchan-dagbeplanner 2022 is ideaal vir elkeen wat hulle dag doelgerig saam met God wil begin, en God se leiding daagliks wil ervaar.
Onderskeidende kenmerke van hierdie 12-maand dagbeplanner:
• Bemoedigende teksverse en inspirerende aanhalings deur Angus Buchan
• 'n Bladsy per dag vir afsprake, en genoeg plek vir notas, adresse, telefoonnommers en persoonlike inligting
• 'n Lys openbare vakansiedae, omrekeningstabelle, en internasionale skakelkodes en tydsones
• 'n Jaarbeplanner vir 2022 en 2023
• 100 inspirerende beloftes uit die Woord
• Eenkleur-drukwerk
Publikasiedatum: 2021-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432134891

Nie-fiksie / Non-fiction: Dagboeke / Diaries

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Dagboeke / Diaries
R 350
R 175Jy spaar R 175
Add a little extra inspiration to your day's planning with this daily planner featuring daily Scripture verses and quotes from well-known evangelist Angus Buchan.
Efficiently schedule your life with this 12-month, page-per-day planner and write in your own time slots for appointments. Each day also includes space for notes, perfect for jotting down to-do lists or important tasks.
View 2022 and 2023 and each month at a glance and use the space provided to mark important events, birthdays and deadlines.
The front of the planner provides space for personal information and to set goals for the year. There is also a list of public holidays and school terms, metric conversions, and international dialling codes and time zones.
Record contact details and take notes on the specially designated pages in the back of the planner. Find the strength the face any challenge and draw comfort from the list of 100 favourite Scripture verses.
The zipper closure keeps all your loose papers and small items securely inside the durable Faux Leather cover.
Publikasiedatum: 2021-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431625000

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 129
Geloof soos aartappels is die inspirerende ware verhaal van bekende evangelis Angus Buchan. Dit is 'n getuienis van hoe geloof 'n mens deur die donkerste tye kan dra.
Nadat Angus tot bekering gekom het, is hierdie humeurige man wat van sy drank gehou het, verander in 'n passievolle dienaar van God. Sy geloof het hom al deur droogtes, familietragedie en finansiële krisisse gedra. Sedert hy tot bekering gekom het, het Angus die evangelie oor die wêreld heen verkondig. Hy het ook 'n kinderhuis gestig, verskeie boeke geskryf en duisende mense geïnspireer met sy boodskappe op TV, radio en by sy konferensies.
Hierdie aangrypende boek sal jou opnuut verseker van God se almag en sy voorsiening vir sy kinders.
Publikasiedatum: 2020-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431620517

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 250
Word elke dag stil by God en ervaar hoe Hy jou siel verkwik en jou bemagtig om jou roeping uit te leef.
As jy God se teenwoordigheid in jou lewe op 'n kragtige wyse wil ervaar, moet jy elke dag tyd aan sy voete deurbring. Dit is in hierdie stilword-oomblikke by Hom wat God jou siel verkwik en jou bemagtig om sy roeping vir jou lewe uit te leef.
Aartappelgeloof ... vir elke dag is 366 bemoedigende oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Met temas soos leef deur die geloof, die krag van gebed, vertrou op die Here se onwankelbare liefde, ontvang krag in God se teenwoordigheid en vele meer, sal jy God se krag in jou lewe ervaar om die wedloop van geloof enduit te hardloop.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Potato Faith for Every Day.
Publikasiedatum: 2019-01-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431616688

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 100
Ontsluit in 6 studies die krag van jou geloof en leef dit vreesloos uit.

Geloof is meer as om net te glo. Dit is ʼn doen-woord wat in elke aspek van ons lewens ingeweef moet wees. Maar hoe kry ons so ʼn geloof wat straal uit alles wat ons doen en nuwe lewe blaas in ander?

Amen - ʼn Bybelstudie sal binne ses studies die krag van geloof in Bybelstudielesers se lewe ontsluit. Elke afdeling bied ʼn kort inleiding, lewensles, bespre­kings- en toepassingsvrae, ʼn daaglikse teksvers om oor na te dink, en 'n vers om elke week te memoriseer. Die “Delf dieper”-afdeling sal jou help om die teksgedeeltes agter die lering in meer detail te bestudeer en om in jou geloof te groei soos jy God se Woord oordink.

Hierdie Bybelstudie is ideaal vir individue en groepe. Wanneer jy jou aan God oorgee, groei in sy Bybelse leringe en dit 'n integrale deel van jou persoonlike God-storie maak, sal dit die krag van geloof in jou lewe ontsluit.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Amen Bible Study
Publikasiedatum: 2019-01-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431620401

Christelik - Kinders: Prenteboeke

Christelik - Kinders  -  Prenteboeke
R 85
Spring in die saal vir 'n prettige rit op die plaas saam met oom Angus en sy gunsteling perd Snowy. Snowy en sy vriende is baie lief vir Jesus en luister elke dag wanneer oom Angus sy Bybel lees en bid. Snowy en sy maatsdeel plaasstories waarby kinders sal aanklank vind en lewenslesse leer, soos die keer toe die lammetjie Mê weggedwaal het van sy mamma, of toe Rooies die haan in die moeilikheid beland het omdat hy nie na goeie raad wou luister nie.
Elkeen van die 11 stories word gekomplementeer met 'n teksvers en gebed. Kinders tussen 5 en 8 jaar sal ook hou van die prettige aktiwiteit, soos legkaarte, soek die verskille en doolhowe.
Publikasiedatum: 2018-10-19
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432128425

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print
R 250
A 366-day devotional reminding believers of God's infinite grace.

A Year of Grace features 366 faith-filled devotions to guide and encourage readers to discovering more about God's gift of grace and mercy, which is freely available to all His children. Themes include growing in faith, spreading the Good News, prayer and strengthening family ties.
Publikasiedatum: 2018-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431620425

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print
R 250
Die 366 bemoedigende oordenkings uit die pen van Angus Buchan sal jou elke dag bewus maak van God se grenslose genade.

Ontdek en beleef God se grenslose genade in Angus Buchan se dagboek Genadejaar. In 366 bemoedigende oordenkings nooi hy lesers uit om elke dag tot God te nader en sy almagtige hand in hulle lewe te sien werk en die gratis geskenk van sy genade te ontvang.

Hierdie grootdruk-dagboek sal lesers inspireer om te groei in 'n lewe van toewyding en vertroue op God.
Publikasiedatum: 2018-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623297

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 249
Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en 'n godvresende selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer. In stilwees en vertroue is 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse, inspirerende oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur, want ons krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).
Publikasiedatum: 2018-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431618996

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 200
Op 22 April 2017 het ongeveer 1 miljoen mense op 'n plaas net buitekant Bloemfontein bymekaargekom om vir Suid-Afrika te bid. Wat begin het as 'n versoek aan die evangelis Angus Buchan het gegroei tot een van die grootste gebedsbyeenkomste in die geskiedenis van Suid-Afrika.
Dit is tyd vertel hoe mans en vroue van alle ouderdomme en rasse byeengekom het om saam met Angus Buchan vir ons land se herstel te bid. Dit is 'n getuienis van God se genade en hoe hierdie historiese It's Time-gebedsbyeenkoms in die lewe geroep is … in net ses weke. Hierdie boek bied:
Angus Buchan se persoonlike getuienis van die versoek wat alles begin het, God se bevestiging aan hom dat daar 'n byeenkoms moet wees en hoe alles in plek geval het daarvoor.
• Getuienisse deur komiteelede van die wonderwerke wat gebeur het in aanloop tot die byeen¬koms, asook op die dag van die byeenkoms.
• Meer as 80 aangrypende getuienisse van mense wat die byeenkoms bygewoon het en hoe dit hulle lewe verander het.
• 'n Afdeling wat handel oor die pad vorentoe
• 24 bladsye met volkleur-foto's
• Gebed volgens die ACTS-metode
• Die sondaarsgebed en Ons Vader-gebed.
Die kragtige getuienisse in Dit is tyd is 'n bewys dat God steeds betrokke is by Suid-Afrika en die mense in die land; dat God mense van alle vlakke van die samelewing liefhet; en wat ons kan vermag as ons as 'n nasie onder sy Naam verenig.
Publikasiedatum: 2017-09-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431604371

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 179
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof deur gewilde spreker en evangelis Angus Buchan bied aan mans die kern van die Bybel. Sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel, vanaf Genesis tot Openbaring, bied 'n oorsig oor die hele bood¬skap van die Bybel en sal lesers help om God se Woord en sy liefde vir ons beter te verstaan.
Teksverse kom uit die Nuwe Lewende Vertaling en die kort inspirerende gedagtes wat geskryf is in Angus se kenmerkende styl, sal lesers aanmoedig om die Bybel te lees.
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is 'n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal elke man se geloof versterk en mans inspireer om toegewy aan God te leef.
Publikasiedatum: 2017-09-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431612345

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 90
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa's gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en 'n voorbeeld vir hulle seuns te wees.
Angus Buchan moedig pa's in Pa's en seuns aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsbande te versterk.
Temas wat in Pa's en seuns bespreek word, sluit in: 'n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand 'n pa en onversetlike liefde.
Pa's en seuns sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.
Publikasiedatum: 2017-08-17

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.