●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Abel Pienaar

Results 1 to 4 of 4
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

11

9781928530374

Nie-fiksie / Non-fiction: Filosofie / Philosophy

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Filosofie / Philosophy
R 220
R 176Jy spaar R 44
Jare se gewoontes, die verlede se stories en herhalende emosionele patrone bring mee dat die meeste van ons vasgevang sit binne ons eie droomwêreld. Hier beleef en herleef ons dieselfde storie oor en oor, alhoewel die karakters en dekor soms verander. Binne hierdie droomstorie, of sekerlik eerder nagmerrie, is ons vasgevang. Dit is lyding, dit is hel. Daar is gelukkig 'n weg (Tao) uit die doolhof van hierdie skyn-lewe, en dit is: word wakker. Dan hoef jy nie eens te wonder hoe om die droomstorie te probeer oplos of hoe om die karakters te benader nie; nee, jy word eenvoudig wakker en jou hele droomwêreld tuimel ineen. Presies wat Abel Pienaar in hierdie boek met jou wil deel. 'n Gids na wakker word, innerlike vryheid en lewensgeluk.
Publikasiedatum: 2021-06-28
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928426448

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 240
Godsdiens is 'n vlot vir spiritualiteit. Tot nou was dit 'n heel nuttige vlot. Maar tye het verander. Ons het nou die oorkantste oewer bereik. Die landskappe het indringend verander.

Dit plaas enorme druk op tradisionele godsdiensbeskouings van God en die lewe. In hierdie nuwe wêreld van kwantumfisika kan ons eenvoudig nie meer na die lewe kyk met die bygelowige drieverdieping-wêreldbeeld van onder meer die Bybel en die Koran nie.

Die oorkantste oewer daag tradisionele denkwyses en lewensbeskouings uit. Dit nooi die leser om saam nuwe moontlikhede te ontdek en terselfdertyd ruimte en respek aan mekaar te gun.
Publikasiedatum: 2019-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920654726

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 180
R 50Jy spaar R 130
Die eens onaantasbare dogmas wat aan ons as die absolute waarheid voorgehou was, word nou alhoemeer bevraagteken. Hierdie tendens is natuurlik wêreldwyd reeds geruime tyd aan die gang. Dit beteken egter nie dat wanneer iemand nuut dink oor God en geloof, so 'n persoon nie ook spiritueel is nie. Die teendeel is eerder waar: dit is vrydenkers wat probeer om - buite georganiseerde godsdiens - dieper betekenis en sin in hulle lewens te vind met nuwe denke en redenasie oor God, godsdiens en spiritualiteit. Dit is mense wat 'n nuwe dans wil dans. 'n Nuwe dans met die lewe en met God.
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780627029721

Nie-fiksie / Non-fiction: Medies / Medicine

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Medies / Medicine
R 375
Despite the fact that more than 80 percent of mental health care users make use of African indigenous practitioners, previous texts on mental health care in Africa have focused predominantly on sharpening Western-based competence, while paying scant attention to local African practices. A more holistic view is needed to reconnect mental health practitioners with the African community where value systems are rooted and transmitted, and thus allow them to provide better care. Mental health care in Africa is an evidence-based practice and research book focusing equally on Western and African indigenous mental health care practices so that the best can be taken from both. Mental health care in Africa starts to exert the African epistemology and ways of practice, without undermining the contribution of Western health care. Including African indigenous knowledge systems (AIKS) allows for broader dialogue and encourages original debate on concepts such as self-determination, informed consent, appropriate and relevant assessment, and care in the mental health arena. Contents include the following: Review of Western psychoeducation and findings in the African indigenous context; Planning and conducting therapeutic groups; Therapeutic interaction in HIV and AIDS care: an African approach; Management of aggressive and violent mental health care users; Sensory stimulation in mental health care users with dementia; Medicinal management; Substance rehabilitation and primary mental health care. Mental health care in Africa is aimed at mental health care practitioners and undergraduate students at universities and nursing colleges.
Publikasiedatum: 2013-01-09

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.