●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624094630

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 330
R 264Jy spaar R 66
In 2020, tien jaar nadat Sabine uit die Laeveld weggesteier het, keer sy terug om nog net een maal weer hulle familieplaas Donkerhoek te sien en 'n neersitplek te soek vir die bondel wat sy al so lank saamdra. Sy het egter nie 'n telefoonnommer vir die nuwe eienaar nie en Google Maps weet nie van so 'n plek nie. In tien jaar het die aarde hierlangs geswig voor grondeise en armoede en die media berig van 'n onbekende virus wat reeds dood op die planeet begin saai het. 'n Raps meer as 'n eeu gelede is haar ouma Henrietta ook inderhaas terug Donkerhoek toe om weg te kom voor die Groot Griep wat tydens die Eerste Wêreldoorlog 'n doodskleed oor die mensdom uitgesprei het. Toe en nou het die mensgemaakte virus van mag en geweld in ieder geval reeds hier gemaai. In die stilte van klip woon eeue se kennis en pyn.
Publikasiedatum: 2023-10-20
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.

© All Rights Reserved 2023
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.