●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485314042

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa
R 275
R 220Jy spaar R 55
Chris Schoeman neem nog Suid-Afrikaanse rampe oor die eeu heen opnuut onder die loep, maar sluit dié keer 'n heel paar minder bekende voorvalle in en party wat amper heeltemal vergete geraak het.
INHOUD:
Die Gouden Buys - 1693
Die pokke-epidemie - 1713
Die groot brand - 1869
Die Victoria-Wes-vloed - 1871
Die runderpes - 1896-1898
Die Malmesbury-tornado en Siod- en Oos-Kaapse oorstromings - 1905
Die Blaauwkrantzbrug-treinongeluk - 1911
Die Groot Depressie - 1929-1933
Die Groot Drroogte - 1933
Die De Havilland Comet-ramp - 1954
Die Henly-on-Klip-skoolbusramp - 1970
Die sokkerrampe van Orkney - 1991 en Ellispark - 2001
Die Merriespruit-ramp, Virginia - 1994
Publikasiedatum: 2022-08-03

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.