●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776380060

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 290
R 232Jy spaar R 58
Reeds as 'n dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken toe sy en haar gesin, ná die MauMau aanvalle, hulle plaas moet verlaat en Suid-Afrika toe verhuis. As student beleef sy 'n erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig geërf het, weet. Toe kom Buks Vermaak, en ná jare se gesukkel, 'n dogtertjie, Nell. Maar 'n droomhuwelik met Buks was haar nie beskore nie en toe hy sterf, verkoop sy die huis in Pretoria en gaan woon in hulle strandhuis in Salt Rock. Sal haar ouma se belofte van 'n gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word - of lê haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?

Die verhaal handel oor ʼn vrou se wedervaringe wat oor haar hele lewe strek - 'n soort fiktiewe biografie. Geliefde karakters uit die skrywer se vorige boek (Waar onthou begin) verskyn in hierdie boek ook.
Publikasiedatum: 2022-08-03

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.