●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485313052

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis Internasionaal / History & Politics International

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis Internasionaal / History & Politics International
R 420
Die derde deel van die reeks Imperiale somer word aan Johannesburg in die onmiddellike nasleep van die Anglo-Boereoorlog gewy, waarby alle dele van die destydse gemeenskap aandag geniet, met inbegrip van die swart stadsinwoners en die ontwikkeling van 'n eie stadskultuur onder hulle en die mynwerkers. Dit is 'n vertelling - deur middel van anekdotes en klein kameebeskrywings - van die inwoners se uiteenlopende belewing van Johannesburg tussen 1902 en 1910. Schoeman maak gebruik van verhandelinge en bekom verdere inligting uit onder andere sosiologiese verslae, hofsake en sensasionele koerantberigte.
Publikasiedatum: 2021-11-26

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.