●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776160600

Fiksie: Rubrieke

Fiksie  -  Rubrieke
R 160
R 128Jy spaar R 32
In Glo-stories kry jy twee unieke stemme in een boek. 'n Storieverteller en 'n dominee wat Sistematiese Teologie doseer.
Dana Snyman. Nadia Marais.
Twee van Kerkbode se gewildste stemme in 'n medium wat nie so vlietend soos die slimfoon of frommelbaar soos die papierkoerant is nie.
Dana lag wanneer hy vertel dat hy weet sommige mense in literêre kringe mag hul oë rol omdat hy deesdae vir Kerkbode skryf. Soos 'n musikant wie se loopbaan dalk 'n bietjie in die sand geloop het en nou bring hy skielik 'n gospelalbum uit, skerts Dana. “Maar ek steur my nie daaraan nie, want dis nie die waarheid nie. Ek wil eintlik maar net stories vertel. Stories is groter as mense … Jesus het stories vertel.”

Nadia vertel oor haar doel met haar rubriek: “Ek probeer elke keer in 'n positiewe trant skryf. My doktorsgraad het gegaan oor wat dit beteken om te floreer. Dus, wat die goeie nuus is, wat dit beteken om gelukkig te wees … My bedoeling is om in elke rubriek te vra waar die flourishing is.”
Publikasiedatum: 2021-11-19

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.