●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

4

9780799398755

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Illustreerder: Linki Brand
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 145
R 116Jy spaar R 29
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos valstande, ou brille, posseëls met vlermuise op, (Hy het nog net dertien - daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.), skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.) , porselein-uile, en boeke met spookstories.
Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!

Die reeks:
BASTIAN BLOM
(1) EN DIE GILLENDE GERAAMTE;
(2) EN DIE PRATENDE PORTRET;
(3) EN DIE WOEDENDE WEERWOLF;
(4) EN DIE MAGTIGE MOERASMONSTER
Publikasiedatum: 2020-09-29

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.