●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639600789

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 190
Ontwikkel jou kind se vroe ë leesvaardighede op 'n prettige manier!
Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel en verbeelding aan te wakker. Daar is 'n verskeidenheid van prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun.
Die boek bevat 40 bladsye met aktiwiteite en 4 bladsye met plakkers.
Publikasiedatum: 2020-10-08

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.