●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485310631

Nie-fiksie / Non-fiction: Reis, Kaarte & Toerisme / Travel, Guides & Maps

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Reis, Kaarte & Toerisme / Travel, Guides & Maps
R 250
R 200Jy spaar R 50
Reise met Schoeman het ontstaan uit 'n jare lange e-poskorrespondensie tussen die outeur en Karel Schoeman (1939-2017). Die lande waar hulle albei gereis of gewoon het was dikwels die onderwerp van hul kommunikasie. Ná Schoeman se dood het daar 'n persoonlike gemis ontstaan, die behoefte om daaraan uiting aan te gee en terselfdertyd die idee dat daar 'n vertelling kan wees oor dié aspekte van die skrywer wat sy lesers moontlik nie ken nie. Ria klee die stories oor Ierland, Skotland, Suid-Afrika en Amsterdam in met haar eie belewenisse waarin sy Karel Schoeman herdenk. Tydens die skryf van die boek het sy plekke en mense opgesoek wat hom geken het en wat die gemis aan hom met haar deel.
Publikasiedatum: 2020-06-19

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.