●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415341735

Christelik / Christian: Vroue / Women's Interest

Christelik / Christian  -  Vroue / Women's Interest
R 145
Leef voluit en vreesloos sal jou help om vandag te bou aan 'n lewe met selfvertroue.
Vroue in vandag se samelewing gaan gebuk onder gevoelens van onsekerheid. Om daarvoor te vergoed is hulle geneig om 'n vals beeld van sekerheid en selfvertroue te projekteer, wat uiteindelik tot gevoelens van skaamte lei. Hierdie gebrek aan selfvertroue veroorsaak probleme in alle verhoudings, en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei. In Leef voluit en vreesloos (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) ondersoek Joyce die sewe kenmerke van 'n vrou met selfvertroue, waaronder 'n vrou wat weet dat sy geliefd is, wat weier om in vrees te lewe, en wat nie leef deur haarself met ander te vergelyk nie. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Vroue is 'n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue 'n opwindende, betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap.
Publikasiedatum: 2020-03-05

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.