●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431618989

Christelik / Christian: Dagstukke - Mans / Devotionals Men

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Mans / Devotionals Men
R 249
365 kragtige oordenkings vir elke man wat God se stem wil gehoorsaam en 'n impak wil maak in die koninkryk.

Mans moet die geestelike leiers en rolmodelle in ons samelewing wees. As hulle die rol aanvaar wat God vir hulle gegee het, sal God hulle gebruik om sy koninkryk in krag en heerlikheid te laat kom.

Manne van die Woord is 365 kragtige oordenkings spesiaal gerig op mans. Hierdie dagboek is 'n praktiese handleiding in Christenwees, met bydraes deur ongeveer 50 medewerkers wat almal self die veelvoudige uitdagings ervaar waarmee mans vandag gekonfronteer word. Die bydraes deur Jannie Pelser, Annes Nel, Henk Gous, Graham Power, Adrio König, Neville Norden, Johan Rademeyer, Adriaan Vlok, André Bester en nog vele meer sal mans inspireer en toerus om 'n verskil te maak in die interessante en uitdagende wêreld waarin ons leef.

Manne van die Woord daag mans uit om die lewe saam met God te waag en sy wonderlike plan vir hulle lewe te ontdek.
Publikasiedatum: 2018-01-31

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.