AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS Pargo aflewering op bestellings bo R350
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431622801

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 220
R 176Jy spaar R 44
Stap saam met die voormalige Mej Suid-Afrika en Mej Wêreld, Rolene Strauss, op 'n jaar lange reis van selfontdekking vir 'n doelgerigte en betekenisvolle lewe.
Vanuit die hart is oordenkings deur die voormalige Mej. Wêreld en Mej. Suid-Afrika, Rolene Strauss. In hierdie dagboek deel Rolene die geheime tot haar sukses en die lesse wat sy geleer het as 'n skoonheidskoningin en ambassadeur vir haar land. Die eerlike en opregte oordenkings oor onderwerpe soos moed, keuses, geleenthede, verhoudings, selfvertroue, druk en uithouvermoë sal aanklank vind by vroue van alle ouderdom. Aan die einde van die week is daar ook plek om jou eie gedagtes oor die week se onderwerp neer te skryf en so 'n unieke, verpersoonlikte dagboek te maak.
Vanuit die hart is 'n jaar lange reis wat vroue van alle ouderdomme sal aanmoedig om te besef hoe waardevol hulle in God se oë is. Hulle sal geïnspireer word om 'n doelgerigte en betekenisvolle lewe te leef.
Publikasiedatum: 2019-10-03

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.