AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624088264

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 275
R 220Jy spaar R 55
Stefaans Coetzee was net 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 'n bom in die Shoprite in Worcester geplant het. Vier mense - waarvan drie kinders - het dié dag gesterf en Stefaans se lewe het onherroeplik verander.
Hy is tot moordenaar veroordeel en vir 40 jaar tronk toe gestuur, maar in die tronk verander sy lewe dramaties en hy begin anders kyk na homself en die mense rondom hom.
Hy ontmoet vir “Oom Gene” (Eugene de Kock) wat hom begin bearbei om met sy slagoffers te versoen.
Ná 18 jaar word Stefaans op parool vrygelaat. Kort daarna vervul hy sy lewensdroom om die Comrades-marathon te voltooi. Hy doen dit ter ere aan die Worcester-slagoffers en oorhandig sy medalje aan een van dié mense as teken van berou en versoening.
Publikasiedatum: 2019-06-07

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.