AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431619948

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 30
R 27Jy spaar R 3
60 gebede deur Stormie Omartian wat jou hart en gedagtes op God sal rig wanneer vrees jou oorweldig.
Daar is baie redes om bang te wes, maar God kan dit almal oorwin.
Vind die vrede waarna jy smag te midde van dinge wat jou bang maak met die hulp van hierdie versameling gebede uit Stormie Omartian se boek Die krag van gebed wanneer jy vrees. Elkeen van die 60 gebede word afgerond met 'n Skrifgedeelte wat jou sal help om jou hart en gedagtes op die waarheid van God se Woord te rig wanneer vrees jou oorweldig.
Of jy gekonfronteer word met die vrees vir verlies, verwerping of die toekoms, Die krag van gebed wanneer jy vrees - Gebedeboek sal jou die nodige inspirasie gee om kragtig tot God te bid.
Ook beskikbaar in Engels onder titel The Power of Praying ® Through Fear Book of Prayers
Publikasiedatum: 2018-07-02

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.