Afslag slegs op aanlynbestellings
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799391992

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 90
R 72Jy spaar R 18
Simoné hou daarvan dat dinge presies volgens haar plan verloop en haar aangetrokkenheid tot Wessel Barendse verloop glad nie volgens planne nie. Veral met haar peetma wat probeer Kupido speel. Maar een van Wessel se glimlagte en haar stomme hart val is sy hande. Peetma speel Kupido In Elsa Winckler se jongste reeks is die kinders nie opgewasse teen hul geliefde peetma, Jody, nie. Jody weet instinktief wanneer sy die regte hartsmaat vir een van haar ses peetkinders gevind het. Maar sy weet ook wanneer hulle gereed is vir Liefde met 'n hoofletter. Twee boeke van die Jody-reeks het reeds verskyn: Op die sypaadjie (Desember 2017) en Blameer die skoenlapper (Februarie 2018). My groot liefde verskyn in November 2018 en in 2019 sal 'n verdere twee titels verskyn.
Publikasiedatum: 2019-01-15

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.