Afslag slegs op aanlynbestellings
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799384468

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 135
R 108Jy spaar R 27
Leer speel-speel woordeskat met jou gunsteling-diere!
Hierdie stewige kartonboek is propvol wonderlike diere - van reusagtige olifante tot piepklein skoenlappers en oulike babadiere. Die pragtige, kristalhelder foto's en lewendige illustrasies is in verskillende kategorieë gerangskik - van troeteldiere tot wilde diere en plaasdiere.
Woordetikette moedig wys, benoeming en praatvaardighede aan, terwyl dit woordeskat en taal ontwikkel. My eerste 100 diere is ontwerp om in te lig en te vermaak, en is die begin van jou baba se leer-avontuur - die wêreld is ongelooflik, beeldskoon, interessant en prettig!
Met 100 prente met byskrifte is hierdie prettige wys-en-sê-boek propvol dinge om oor te gesels, te leer en te glimlag.
Ontwikkel saam met 'n voorste opvoedkundige konsultant, Penny Coltman, om te verseker:
- Benoeming van prente ontwikkel taal en bou woordeskat.
- Tematiese blaaie ontwikkel kennis van die wêreld.
- Duidelike byskrifte bevorder vroeë leesgereedheid.
Ook beskikbaar:
My eerste 100 woorde (9780799383898)
Publikasiedatum: 2018-11-28

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.