Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780795708701

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 245
R 196Jy spaar R 49
Toe Pamina Vermaak by die werk uitfreak, verloor sy haar inkomste, haar kêrel en die laaste toekomsideale waaraan sy vasgeklou het. Sy moet druipstert terugkeer na haar ouerhuis op Witwaterbaai - ʼn plek wat sy gesweer het haar nooit weer sal sien nie. Intussen lek steelfoto's uit van rockster Wolf de Jager se verloofde, aktrise Daniella du Toit, waar sy hom verneuk. Hy gaan kruip vir die media op Witwaterbaai weg, maar met sy leerbaadjie staan hy uit op dié dorp van bokkoms droog en stoepsit.
Publikasiedatum: 2018-08-16

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.