Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177214

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Illustreerder: Daniela Kohl
Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 160
R 128Jy spaar R 32
Lotta se beste vriendin Chantelle het 'n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het 'n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos 'n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is 'n handvol. Lotta probeer hom met haar blokfluit hipnotiseer, maar ongelukkig het haar fluit verdwyn. Dis sekerlik haar twee raasbekboeties se werk.
Publikasiedatum: 2018-06-05

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development